Leef stroom-op! (eBoek)

Leef positief met 'n Fil 4:8-bril in 'n uitdagende wêreld

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Leef stroom-op! (eBoek) by Ewald Van Rensburg, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ewald Van Rensburg ISBN: 9781431613458
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 10, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Ewald Van Rensburg
ISBN: 9781431613458
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 10, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In LEEF STROOM-OP! gee Ewald van Rensburg vir lesers gereedskap om hierdie wêreld met sy uitdagings positief aan te pak. Filippense 4:8 stel ’n positiewe en hoopvolle lewensuitkyk voor. As jy altyd jou Filippense 4:8-bril dra, sal die Heilige Gees sorg dat jy jou gedagtes rig op alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is. Moses, Elia en Jesus het almal 40 dae beleef waarin God hulle iets noemenswaardig wou wys. LEEF STROOM-OP! inspireer lesers in 40 dae om op hierdie nuwe manier van leef te fokus. Die boek se afdelings sluit af met spesiale nadink-oomblikke, gebede of praktiese uitdagings. Hiermee saam word spesiale video-clips en ’n besprekingsgids vir kleingroepe op www.cumuitgewers.co.za beskikbaar gestel. LEEF STROOM-OP! sal jou laat uitstaan met ’n nuwe manier van dink en leef!

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book God of the Impossible (eBook) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Populer (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Ma-wees met selfvertroue (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Woede is 'n keuse (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book When the Holy Spirit Moves (eBook) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book The Need to be Right (eBook) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Die ongetemde hart by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Vry om te leef by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Openbaring ontsluit (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Ewald Van Rensburg
Cover of the book The Big Book of All-Time Favorite Bible Stories (eBook) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Die Kans by Ewald Van Rensburg
Cover of the book n Donker dag in September (eBoek) by Ewald Van Rensburg
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy