Seisoene van die hart

365 dagstukkies wat jou siel sal raak

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Seisoene van die hart by Elize Parker, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker ISBN: 9781415322895
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Elize Parker
ISBN: 9781415322895
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Seisoene van die hart is 'n splinternuwe dagstukkieboek vars uit die pen van die geliefde Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die boek bied inspirasie en motivering vir 'n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei;'n Toepaslike; Skrifgedeelte met elke dagstukkie; Aanmoediging vir positiewe denke; Gepaste, daaglikse gebede; Vertroosting, bemoediging en veel meer. Elke maand word die klem gelê op 'n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Die twaalf maande is saamgestel rondom maandelikse temas, waaronder 'Nederigheid', 'Dankbaarheid' en 'Innerlike vrede'. Seisoene van die hart is 'n pragtige, hardeband dagstukkieboek wat veel meer is as net 'n mooi boek wat op jou koffietafel of bedkassie pryk - dit sal jou gees verryk en vir voortdurende geestelike groei sorg. Dit is ook 'n spesiale geskenk vir enigeen wat hul verhouding met God wil verdiep.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Naby God by Elize Parker
Cover of the book Life After Death & Heaven and Hell by Elize Parker
Cover of the book Jy het 'n keuse (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Elize Parker
Cover of the book Kwelvrae wat tieners vra (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book ’n Venster vir die son by Elize Parker
Cover of the book Die kleur van verlange by Elize Parker
Cover of the book Saving Zimbabwe by Elize Parker
Cover of the book Deurdrenk my met liefde by Elize Parker
Cover of the book Die 4 pilare van sukses by Elize Parker
Cover of the book Vrygelaat by Elize Parker
Cover of the book Seisoene van seen by Elize Parker
Cover of the book Liefde en respek (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book ’n Wonderwerk vir Hannah by Elize Parker
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy