Gesels met God elke oggend

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Gesels met God elke oggend by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415315590
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415315590
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wat is my doel in die lewe? Hoe kan ek die beste keuses maak? Daar is so baie vrae in die lewe, en net God het al die antwoorde. As jy stil raak en na Hom luister, sal Hy hulle met jou deel. In haar nuwe dagstukkieboek, Gesels met God elke oggend, wys Joyce Meyer dat enigeen kan leer hoe om God se stem en die verskeie maniere waarop Hy praat te herken, en sodoende sy plan vir jou lewe te kan volg. Hierdie dagstukkies is saamgestel uit drie van Joyce Meyer se gewildste boeke oor hoe om ’n verhouding met God te bou: How to Hear From God, Knowing God Intimately en The Power Of Simple Prayer. Hierdie dagstukkies sal lesers daagliks daaraan herinner hoe God met hulle deur hul gedagtes, gevoelens, drome en die woorde van ander mense praat. Joyce Meyer lig die maniere waarop God met ons praat uit, asook die voordele wat dit vir ons inhou om Hom te vra om ons sensitief te maak vir sy stem.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Joyce Meyer
Cover of the book Lighten Up (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book 101 dagstukke vir laerskolers (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees - Gebedeboek (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Words of Jesus for Guys (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Daddy, Come Home by Joyce Meyer
Cover of the book Sononder (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die liefde van Bailey Flanigan (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book No Compromise (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Good Night, God (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Best-Loved Bible Prayers (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy