Kristel Loots-omnibus 1

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Kristel Loots-omnibus 1 by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624063773
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2013
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624063773
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2013
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Dokter van harte se Jenna Joubert wil nie deur dokter Luca de Wet ondersoek word nie. Sy weet wat skort: haar hart is bloot gebreek. En sy weet hoe graag hartchirurge teater toe draf, of dit nou die beste ding is of nie. Dis net . . . Luca de Wet maak allerlei fantasieë in haar wakker, en hy duik boonop oral op. In Engel van my hart moet brildraende Breggie Bruwer vir die beroemde oftalmoloog dokter Graham Condor gaan werk, in Londen. In sý oë veral wil sy mooi wees, maar ai, sy weet hoe onsinnig haar verliefdheid is: dokter Condor weet nie van haar verskroeide vlerke nie en het die wêreld se mooistes aan sy voete. In Voorskrif vir die hart kan dokter Zoely du Toit nie wag om op Arendsnes aan die Weskus te gaan locum nie. Op die platteland sal niemand die waarheid oor haar verlede kan uitsnuffel nie, hoop sy. Maar sy sukkel om ’n lae profiel te handhaaf toe sy die dodelik aantreklike dokter Vito Vincenzo se werkkring én huis moet deel . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Sluimerliefde by Kristel Loots
Cover of the book Wat Meisies moet weet by Kristel Loots
Cover of the book Anderkant die volmaan by Kristel Loots
Cover of the book Duwweltjiepad by Kristel Loots
Cover of the book In jou hande by Kristel Loots
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 6 by Kristel Loots
Cover of the book Tweede kans op liefde by Kristel Loots
Cover of the book Op liefde se drumpel by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Keur 12 by Kristel Loots
Cover of the book Vlam van verlange by Kristel Loots
Cover of the book Beenaf bokkie by Kristel Loots
Cover of the book Kaptein Casanova by Kristel Loots
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Kristel Loots
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Kristel Loots
Cover of the book Laduma vir die liefde by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy