Fiela se kind

Fiction & Literature
Cover of the book Fiela se kind by Dalene Matthee, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dalene Matthee ISBN: 9780624064749
Publisher: Tafelberg Publication: January 1, 1985
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Dalene Matthee
ISBN: 9780624064749
Publisher: Tafelberg
Publication: January 1, 1985
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ´n kind aandoen nie. Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind - deur die Here aan haar 'toebetrou' een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, ´n weggooilam. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige kind weggeraak het. Die een kind is Benjamin Komoetie, die ander Lukas van Rooyen. Is dit dieselfde mens? Kon ´n klein kind so ver geloop het, uit die Bos tot in die Lange Kloof? Dié vraag word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat deur die Lange Kloof reis en die wit kind met die blou oë tussen die bruinmense kry. En jare later is dit die vraag wat Benjamin/Lukas self vra: Wie is ek? Hy móét weet, anders kan die vrou wat hy liefgekry het nooit syne wees nie. Die antwoord is daar, weet hy: iewers in homself, diep verskuil in die verlede, bly dit hom ontwyk.

More books from Tafelberg

Cover of the book Tou by Dalene Matthee
Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Dalene Matthee
Cover of the book Huise van klei by Dalene Matthee
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Dalene Matthee
Cover of the book Onder die radar by Dalene Matthee
Cover of the book Stralerjakkers by Dalene Matthee
Cover of the book Die paradysman by Dalene Matthee
Cover of the book What every boy should know by Dalene Matthee
Cover of the book Rots van Stormbaai by Dalene Matthee
Cover of the book The Fox Trilogy by Dalene Matthee
Cover of the book Susanna M Lingua se gunstelinge by Dalene Matthee
Cover of the book Ena Murray Omnibus 20 by Dalene Matthee
Cover of the book Restless Nation by Dalene Matthee
Cover of the book Tafelberg Short: The ANC's Battle of Mangaung by Dalene Matthee
Cover of the book Winde van herinnering by Dalene Matthee
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy