Mirre imprint: 6 books

by Dirna Ackermann
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Toe groentjie-joernalis Michaela Beekman agter ’n storie aan gestuur is, het sy nooit kon raai dat sy die storie sou word nie!Haar hele lewe lank het sy die gemis aan ’n pa ervaar, maar dit probeer wegsteek, en nou ontdek sy dat die vrou wat haar grootgemaak het nie haar ma is nie. Dat sy eintlik...
by Rykie Roux
Language: Afrikaans
Release Date: April 28, 2011

Jolanda Jansenz, omroeper by ’n Christelike radiostasie, se lewe word onderstebo gekeer toe Tomas Brink, eienaar van die stasie, in ’n motorongeluk omkom. Tomas se broer, Estian, het sy eie idees oor die radiostasie, wat nou skielik sy baba is, én wat die werklike verhouding tussen Jolanda en...
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: March 21, 2011

Ver van jou goed is naby jou skade, het Paula Rall se vriendin Erika gewaarsku, en Paula het die waarheid van daardie woorde waaragtig leer ken. Want dis einste Erika wat tussen haar en Hans de Lange gekom het. Die liefde tussen haar en die buurseun wat Paula gedink het vir ewig is, is deur verraad...
by Helene de Kock
Language: Afrikaans
Release Date: November 26, 2012

Mia Dijkstra, pas klaar met die kweekskool, en haar veel jonger suster, Karien, se geldelike situasie is benard sedert hul ouers oorlede is. Om te kan oorleef, neem hulle hul intrek in hul tante se huis op Stellenbosch. Die buurman is Tom Muller, ’n teologiese student wat eers laat in sy lewe gaan...
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Farah Olivier aanvaar ’n pos as kuns- en dansonderwyseres by ’n privaatskool in Somerset-Wes, maar wanneer sy aanmeld, is daar nie ’n mens in sig nie. Want die skool was net ‘n verneukspul. Vyf dae later weet die 22-jarige Farah hoe dit voel om die ma van twee tieners en ’n laatlam te wees....
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: April 28, 2011

In Katryn Müller se ouerhuis was swaarkry of die aanvaarding van verantwoordelikheid nie hoog op die agenda nie en godsdiens het geen rol gespeel nie. Maar kort voor Katryn as vennoot in haar ouers se verslankingsmiddel-sakeryk opgeneem kan word, verander die lewe en die atmosfeer in Müllerhof onherroeplik....
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy