Die Poort 3: Helers

Kids, Fiction, Fantasy and Magic, Teen, Fiction - YA, Fantasy
Cover of the book Die Poort 3: Helers by Nelia Engelbrecht, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nelia Engelbrecht ISBN: 9780624077541
Publisher: Tafelberg Publication: February 6, 2017
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Nelia Engelbrecht
ISBN: 9780624077541
Publisher: Tafelberg
Publication: February 6, 2017
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Dan glimlag Leonardo. “Nou ja, love and greetings. Soos ek gesê het, ek sal mooi na jou meisie kyk terwyl ons in Italië is.” Hy begin wegstap. “Kom jy, Kali?” roep hy oor sy skouer. “Ek dink nie ons sal mekaar weer sien voor ons lughawe toe ry nie.” Ek soen Zak sag op sy wang. “Ek mis jou al klaar.” Hy gryp my hand toe ek omdraai om weg te stap. “Kali, ek is lief vir jou en ek sal nie toelaat dat iets . . .” Hy bly vir ’n sekonde stil, sy oë op Leonardo se rug, “. . . of iemand tussen ons kom nie.” “Niks sal ooit tussen ons kom nie, Zak,” is my laaste woorde voor ek agter Leonardo aan drafstap. Die Nuwelinge word na Venesië ontbied om voor die Internasionale Raad van Bewakers te verskyn. Selfs in die Bewakersvesting op Poveglia is hulle uitgelewer aan die Ander en word Kali se Helerskrag, maar ook haar lojaliteit, tot die uiterste beproef.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ontmoet my in Patong by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Bella se skaduwee by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 11 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Raaiselkind by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Dokter van harte by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Monday evening, Thursday afternoon by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Tafelberg Short: Reconciliation's vengeful echo by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Ena Murray Keur 16 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Liefde in fokus by Nelia Engelbrecht
Cover of the book My redder, my beminde by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Roep van die woestynwind by Nelia Engelbrecht
Cover of the book The Long Way Home by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Regters oor gister by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Nelia Engelbrecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy