Anna Atoom en die seerower se dolk

Kids, Fiction, Action/Adventure, Teen, Fiction - YA
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk by Elizabeth Wasserman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Wasserman ISBN: 9780624053330
Publisher: Tafelberg Publication: September 20, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624053330
Publisher: Tafelberg
Publication: September 20, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Hierdie verhaal is ’n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes ’n baie sterk “groen” boodskap. Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Die twaalfjarige Anna ontdek tydens haar middagswem ’n seerowerswaard en is vasberade om die gesonke seerowerskip die Chivonne, met al haar skatte, op te spoor. Die skrywer hanteer al hierdie uiteenlopende storiedrade moeiteloos en met ’n heerlike sin vir humor. Hierdie is die eerste in ‘n reeks van drie boeke.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Hierdie verhaal is ’n klomp dinge ineengerol: avontuurverhaal, die ou gunstelingtema van seerowers, wetenskap, die uitgestorwe dodo, die seelewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en les bes ’n baie sterk “groen” boodskap. Anna Atoom se ouers is wêreldberoemde wetenskaplikes, wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Die twaalfjarige Anna ontdek tydens haar middagswem ’n seerowerswaard en is vasberade om die gesonke seerowerskip die Chivonne, met al haar skatte, op te spoor. Die skrywer hanteer al hierdie uiteenlopende storiedrade moeiteloos en met ’n heerlike sin vir humor. Hierdie is die eerste in ‘n reeks van drie boeke.

More books from Tafelberg

Cover of the book Laduma vir die liefde by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die Poort 1: Bewakers by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Ultrasatyn 2 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Lelie van die laagte by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Dirt Busters by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die einde van die reënboog by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die wêreld van Charlie Oeng by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Met ander woorde by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 13 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Sag fluister my hart by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Altyd die verkeerde man by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Duwweltjiepad by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Ena Murray Omnibus 21 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Hartstog in Malawi by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Ettie Bierman Keur 11 by Elizabeth Wasserman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy