Maretha Maartens: 15 books

Book cover of Favourite Bible Stories for Children
by Maretha Maartens
Language: English
Release Date: April 21, 2011

Favourite Bible Stories for Children contains 15 well-known Bible Stories, retold by Maretha Maartens. It represents a variety of stories from both the Old and the New Testament. Each story also contains a short summary and prayer. Some of the stories included are: Noah’s ark, David and, Daniel in...
Book cover of Coping day by day
by Maretha Maartens
Language: English
Release Date: August 5, 2012

Everyone of us knows days when we are scared, like David, confused and rebellious, like Job, or at out wits end, like Jeremiah, asking whether God has forgotten us. Christians too often start to panic when our physical or emotional pain becomes too much and problems even our best friends don’t know...
Book cover of Every Day Filled with Grace
by Maretha Maartens
Language: English
Release Date: August 26, 2011

Devotions to encourage you in every season of your life, with beautiful interior design and uplifting content. Maretha Maartens inspires and encourages you to have a closer relationship with God, and understand the depths of his grace in our lives. Every Day Filled with Grace is available in a convenient, carry-along format, and will make a wonderful gift for friends, family or yourself.
Book cover of Gunsteling Bybelstories vir kinders
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: April 21, 2011

Gunsteling Bybelstories vir Kinders bevat 15 bekende Bybelverhale, oorvertel deur Maretha Maartens. Dit verteenwoordig ’n verskeidenheid stories uit die Ou en Nuwe Testament. Elke verhaal bevat ook ’n kort samevatting en gebed. Van die verhale wat hier vervat is, sluit in: Noag se ark, Dawid en Goliat,...
Book cover of Way Better Than Popcorn

Way Better Than Popcorn

A True Story of Survival and Healing Beyond All Odds

by Maretha Maartens
Language: English
Release Date: June 17, 2013

WAY BETTER THAN POPCORN is the true story of a larger than life, vulnerable and indomitable mother whose younger son could not live with her biggest mistake. Four years after that fatal mistake she said to him: “We want you to talk to us about your problems. We stand by you, Rocher." He stared at her...
Book cover of Monument
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: July 9, 2013

Margo Diederichs kom op die Vrystaatse dorp Winburg vrede maak met die ma wie se stryd sy nooit verstaan het nie. Vier jaar lank het Margo gaan heel word in Israel, maar nou moet sy die kompleksiteit van haar herkoms en identiteit kom uittorring. Haar tyd op Winburg raak ’n ontdekkingstog deur die...
Book cover of Seën vir ’n Kleikind
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: December 5, 2011

Klein Agnes Botha het die some van God se kleed by haar hoor verbydruis. As driejarige het sy ’n Verbondskind geword. Maar later het daar ’n Egiptiese skarabee-kewer aan ’n hangertjie om haar nek rondgeswaai. ’Noem dit maar my lucky charm,’ het sy gesê. Die sandsteenhangertjie word die simbool...
Book cover of Hanna
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: October 3, 2016

Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hê om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en ná nege jaar trou hy weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind ná die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid in die huis. Is haar kindersloosheid die Here se straf? Sal...
Book cover of Sara
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: February 14, 2019

Tien dae lank praat Sara nou al met God, die Almagtige. Hiervoor het sy haar donkie opgesaal nadat Abraham met hulle enigste kind, twee slawe en 'n bondel vuurmaakhout op 'n pakdonkie in die verte verdwyn het. Met die sluier oor haar gesig is sy vrou-alleen by almal in die kamp verby, die woestyn...
Book cover of Melodie Omnibus 2
by Babsie Jacobs, Maretha Maartens, Wilmarí Jooste
Language: Afrikaans
Release Date: September 6, 2017

Volbloedvrou vir ’n vaalseun: Fransien de Swardt woon haar skoolreünie om slegs twee redes by: ná tien jaar wil sy die spoke van die verlede besweer en haar metamorfose van armlastige spoorwegkind na suksesvolle sakevrou onder ’n paar mense se neus vryf. Spesifiek mense soos Tessa de Villiers...
Book cover of Laduma vir die liefde
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: March 21, 2011

Ver van jou goed is naby jou skade, het Paula Rall se vriendin Erika gewaarsku, en Paula het die waarheid van daardie woorde waaragtig leer ken. Want dis einste Erika wat tussen haar en Hans de Lange gekom het. Die liefde tussen haar en die buurseun wat Paula gedink het vir ewig is, is deur verraad...
Book cover of Ons het jou lief, Lukas (eBoek)

Ons het jou lief, Lukas (eBoek)

’n Ware verhaal van liefde en oorwinning

by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: July 1, 2014

Ons het jou lief, Lukas is ’n fiktiewe verhaal wat op ’n ware gesinsverhaal gebaseer is. Dit is Susan Westra se storie – Lukas se vrou wat die keuse gemaak het om haar man met sy bipolêre gemoedsversteuring en alkohol-afhanklikheid deur die oë van Jesus Christus te bly sien. Dit is die verhaal...
Book cover of Sondag van die silwersee
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Farah Olivier aanvaar ’n pos as kuns- en dansonderwyseres by ’n privaatskool in Somerset-Wes, maar wanneer sy aanmeld, is daar nie ’n mens in sig nie. Want die skool was net ‘n verneukspul. Vyf dae later weet die 22-jarige Farah hoe dit voel om die ma van twee tieners en ’n laatlam te wees....
Book cover of Die slotman (eBoek)
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2014

Madeline Durant is ’n aantreklike, intelligente vrou. As kind was sy gespanne en as tiener intens gevoelig vir atmosfeer, valsheid en verwerping. Sy kom uit ’n gebroke en later hersaamgestelde gesin – ’n ervaring wat diep letsels laat. Madeline en James trou jonk, en Madeline glo dat James Durant...
12
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy