Fransi en die filmster

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Fransi en die filmster by Anita Du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita Du Preez ISBN: 9780624087397
Publisher: Tafelberg Publication: January 7, 2019
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita Du Preez
ISBN: 9780624087397
Publisher: Tafelberg
Publication: January 7, 2019
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Die wêreld is nie vir sissies nie. Dít weet Fransi Fouché alte goed. Sy moet immers daagliks haar man staan terwyl sy allerhande rekwisiete vir filmstelle bou. Fransi het nie tyd vir tydmors of enige ander nonsens nie. En in haar kop is dit presies wat verhoudings is – nonsens. Sal die bekende Hollywood-hartebreker Matt Delmayer haar van plan laat verander? Matt laat haar egter vanuit die staanspoor goed verstaan: Hy sien nie kans vir ’n ernstige verhouding nie. Aanvanklik dink Fransi ook dis ’n uitstekende reëling – pret en plesier sonder enige verwagtinge. Die man doen immers allerhande lekker dinge aan haar lyf. Daar bestaan egter voortdurend die gevaar dat iemand se hart gaan breek. Fransi wonder ook heeltyd: Hoekom tree Matt so geheimsinnig op?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die wêreld is nie vir sissies nie. Dít weet Fransi Fouché alte goed. Sy moet immers daagliks haar man staan terwyl sy allerhande rekwisiete vir filmstelle bou. Fransi het nie tyd vir tydmors of enige ander nonsens nie. En in haar kop is dit presies wat verhoudings is – nonsens. Sal die bekende Hollywood-hartebreker Matt Delmayer haar van plan laat verander? Matt laat haar egter vanuit die staanspoor goed verstaan: Hy sien nie kans vir ’n ernstige verhouding nie. Aanvanklik dink Fransi ook dis ’n uitstekende reëling – pret en plesier sonder enige verwagtinge. Die man doen immers allerhande lekker dinge aan haar lyf. Daar bestaan egter voortdurend die gevaar dat iemand se hart gaan breek. Fransi wonder ook heeltyd: Hoekom tree Matt so geheimsinnig op?

More books from Tafelberg

Cover of the book Ettie Bierman Keur 7 by Anita Du Preez
Cover of the book Ettie Bierman Keur 11 by Anita Du Preez
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) by Anita Du Preez
Cover of the book Ena Murray Omnibus 19 by Anita Du Preez
Cover of the book Huise van klei by Anita Du Preez
Cover of the book Wanneer die nuwe dag breek by Anita Du Preez
Cover of the book Sê groete vir pappa by Anita Du Preez
Cover of the book Laduma vir die liefde by Anita Du Preez
Cover of the book Agency Blue by Anita Du Preez
Cover of the book Melodie Omnibus 3 by Anita Du Preez
Cover of the book As by Fire by Anita Du Preez
Cover of the book Hartklop Omnibus 3 by Anita Du Preez
Cover of the book Romanse agter die skerms by Anita Du Preez
Cover of the book The Keeper of the Kumm by Anita Du Preez
Cover of the book Skemeruur by Anita Du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy