Stralerjakkers

Fiction & Literature
Cover of the book Stralerjakkers by Leon Van Nierop, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Leon Van Nierop ISBN: 9780624082958
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2017
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Leon Van Nierop
ISBN: 9780624082958
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2017
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

“Die wêreld is hul speelplek, geld hul vernaamste vriend, maar iewers tussen swier en rykdom lê die luukse van die onontdekte.” Stralerjakkers was tussen 1996 en 2001 ’n radioverhaal-fenomeen wat daagliks ’n halfmiljoen mense vasgevang gehou het, en ’n magdom navrae het Leon van Nierop laat besluit om dit tot roman te verwerk. Rykmanseun Tiaan Reyneke, pas vrygelaat ná twee onskuldige jaar agter tralies, neem sy intrek by sopkombuis-tannie Girly Lubbe se losieshuis in Newlands, Johannesburg. Dan tuimel ou familiegeheime en geraamtes uit die kas wanneer twee uiteenlopende wêrelde bots. ’n Verhaal propvol drama, hartstog en humor.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

“Die wêreld is hul speelplek, geld hul vernaamste vriend, maar iewers tussen swier en rykdom lê die luukse van die onontdekte.” Stralerjakkers was tussen 1996 en 2001 ’n radioverhaal-fenomeen wat daagliks ’n halfmiljoen mense vasgevang gehou het, en ’n magdom navrae het Leon van Nierop laat besluit om dit tot roman te verwerk. Rykmanseun Tiaan Reyneke, pas vrygelaat ná twee onskuldige jaar agter tralies, neem sy intrek by sopkombuis-tannie Girly Lubbe se losieshuis in Newlands, Johannesburg. Dan tuimel ou familiegeheime en geraamtes uit die kas wanneer twee uiteenlopende wêrelde bots. ’n Verhaal propvol drama, hartstog en humor.

More books from Tafelberg

Cover of the book My Kubaan by Leon Van Nierop
Cover of the book When Zuma Goes by Leon Van Nierop
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 6 by Leon Van Nierop
Cover of the book Dokter van harte by Leon Van Nierop
Cover of the book Verbode liefde by Leon Van Nierop
Cover of the book Speurhond Willem op reis by Leon Van Nierop
Cover of the book Fort van die kappiedraers by Leon Van Nierop
Cover of the book Ettie Bierman Keur 10 by Leon Van Nierop
Cover of the book Tafelberg Short: Reconciliation's vengeful echo by Leon Van Nierop
Cover of the book Die landheer van Koningshof by Leon Van Nierop
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Leon Van Nierop
Cover of the book Wanneer passie blom by Leon Van Nierop
Cover of the book Thula-Thula (English Edition) by Leon Van Nierop
Cover of the book Snoeiskêr by Leon Van Nierop
Cover of the book Baas van Babilon by Leon Van Nierop
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy