Ena Murray Omnibus 20

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Ena Murray Omnibus 20 by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624051886
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624051886
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Prokureur Owen Kemp het Elsa Brits, Die meisie van Klaradynstraat, van haar agterbuurtbestaan verlos, maar nie van probleme en pyn nie. Te midde van al die welvarendheid besef Elsa dat ongelukkigheid nie beperk is tot die agterstrate nie, want sy weet van Owen se dogter se geheim, oor Jakob Olwage . . .As die lied verstil is die verhaal van Chrissie Erasmus van Dennedal. Almal ken haar as die goeie kind wat na haar ouma omsien, wat Sondagskool hou en ‘n staatmaker is by die basaartafel. Ouma droom al van ‘n huwelik tussen Chrissie en die gawe Jan Barendse. Maar oornag is die skindertonge los, want Chrissie word Christine van Johannesburg.  In Die pad terug huis toe is Karina Oosthuizen, gesogte topmodel, eensklaps weer afhanklik van ‘n gepensioneerde moeder wat sy al byna afgesterf het. Sy het net een heenkome – die pad terug na die armsalige skakelhuisie waarop sy so neergesien het. Maar onverwags bied iemand haar en haar moeder ‘n toevlug in ‘n pragtige wit huis by die see. Sal Karina se trots haar toelaat om daar te bly as sy weet dat De Waal Venter die weldoener is – die seun wat sy as kind so verneder het?

More books from Tafelberg

Cover of the book Misadventures of a Cope Volunteer by Ena Murray
Cover of the book Skoonlief en die dirigent by Ena Murray
Cover of the book Engel van my hart by Ena Murray
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Ena Murray
Cover of the book New Keepers by Ena Murray
Cover of the book Staan op, my beminde by Ena Murray
Cover of the book Sir David de Villiers Graaff by Ena Murray
Cover of the book Rabbedoe en rissiepit by Ena Murray
Cover of the book Die Poort 2: Reisigers by Ena Murray
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Omnibus 38 by Ena Murray
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 13 by Ena Murray
Cover of the book Hertog van die Pampas by Ena Murray
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 2 by Ena Murray
Cover of the book The Bird of Heaven by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy