Eiland van drome

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Eiland van drome by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624065029
Publisher: Tafelberg Publication: December 12, 2013
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624065029
Publisher: Tafelberg
Publication: December 12, 2013
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Wanneer Irene Basson, ’n bekwame jong psigiater van Kaapstad, deur haar baas, Nicholas Barton, kleinseun van die skatryk Georgios Nikos, gevra word om ’n posisie te aanvaar by sy familie se nuwe luuksekliniek op ’n Griekse eiland, stem sy ná oorweging in – wie sal só ’n glansryke lewe nou versmaai? Aanvanklik is sy en Nicholas op formele voet. Wanneer hy egter vir Irene vra om sy halfbroer Gary, wat met skisofreniese steuring gediagnoseer is, te behandel, leer sy hom en die glansryke Nikos-familie beter ken. Dan daag Irene se voormalige pasiënt, die oorlogskorrespondent Bob Butcher, by die kliniek op. Nét Irene mag sy behandeling vir posttraumatiese stres verder hanteer, en hy is duidelik persoonlik te geheg aan haar. Terwyl Bob struweling tussen Irene en Nic veroorsaak, leer Irene ook meer van die Nikos-clan se troebel familieverhoudinge. En móét daar tog soveel vroue om die aantreklike Nic draai? Wanneer Irene hom verdink van ’n affair met ’n bekende aktrise en pasiënt, struikel die nuwe verhouding tussen haar en Nic byna. Sal hierdie haakplek, en Bob se voorbarigheid, nie dalk genoeg wees om sake tussen hulle twee te laat skipbreuk ly nie? En dan’s daar nog Georgios Nikos se familiedinge …

More books from Tafelberg

Cover of the book Endgame by Malene Breytenbach
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Malene Breytenbach
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Keur 6 by Malene Breytenbach
Cover of the book Baas van Babilon by Malene Breytenbach
Cover of the book Susanna M Lingua se gunstelinge by Malene Breytenbach
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Malene Breytenbach
Cover of the book Tuiskoms by Malene Breytenbach
Cover of the book Reise van Isobelle by Malene Breytenbach
Cover of the book Oase van geluk by Malene Breytenbach
Cover of the book Rabbedoe se temmer by Malene Breytenbach
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes & Insulin Resistance 2 by Malene Breytenbach
Cover of the book Die dieper droom by Malene Breytenbach
Cover of the book Verworpe silwer by Malene Breytenbach
Cover of the book Eat Well, Feel Well by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy