Verworpe silwer

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Verworpe silwer by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624066996
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624066996
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Op sy eerste huweliksnag fuif Louis Mocke saam met sy vriende in die hotelkroeg. Was sy erfporsie tog die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais? Jaag sy broer, Darius, net spoke op wanneer hy haar waarsku om haar goed te vat en te loop? Wanneer Dottie Willemse, Louis se eertydse liefde, terugkeer met ’n seuntjie aan die hand, ruik Eloffsdal nog ’n Mocke-skandaal waaroor hulle die mond kan uitspoel. Want Darius waarsku Louis: “As ek jou naby haar vang, breek ek jou nek.” Uit flardes skinderstories en dreigemente probeer Santie sin maak uit die Mocke-raaisel. Waar pas Tanja, Darius se gewese vrou, in? Wat het van haar en Ferdi, haar minnaar en Dottie se broer, geword? Wie is die pa van Dottie se kind? Sy ontken dat dit Louis is . . . Maar voor Santie al die legkaartstukkies sorgvuldig inmekaar kan skuif, tref ’n ramp die Eloffdallers wat geen mens se lewe onaangeraak laat nie. Ook nie haar en Louis s’n nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Dokter met die X-faktor by Ena Murray
Cover of the book Skynglans van die maan by Ena Murray
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Ena Murray
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 4 by Ena Murray
Cover of the book Bella se skaduwee by Ena Murray
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 7 by Ena Murray
Cover of the book Sluimerliefde by Ena Murray
Cover of the book Peaceful Revolution by Ena Murray
Cover of the book Die einde van die reënboog by Ena Murray
Cover of the book Satyn Omnibus 6 by Ena Murray
Cover of the book My hartjie, my liefie by Ena Murray
Cover of the book Battle Scarred by Ena Murray
Cover of the book Bitch, please! I'm Khanyi Mbau by Ena Murray
Cover of the book Hartklop Omnibus 3 by Ena Murray
Cover of the book A Time Traveller's Guide to Our Next Ten Years by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy