Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek)

'n Oorwinningsgids vir enkelma's

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker, Magriet Smit ISBN: 9781431613984
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 16, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Elize Parker, Magriet Smit
ISBN: 9781431613984
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 16, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans

50% van alle kinders in SA word groot in enkelma-huishoudings. Hoe gemaak as joune een van die 15% huishoudings is waarin jý nie net ma moet wees nie, maar broodwinner óók? Watter raad het ander as jou kind skielik een van die 9 miljoen kinders in ons land word wat sonder ’n pa grootword? Dit is wat Elize Parker, bekende radio-aanbieder, romanskrywer en HUISGENOOT-rubriekskrywer, en Magriet Smit, Me. Hoop SA 2015, albei beleef het ná hul egskeidings. En uit hierdie behoefte is EEN CAPPUCCINO EN ’N CREME SODA, ASSEBLIEF gebore. Dié boek gee vir enkelma’s praktiese raad oor hierdie onbekende, en dikwels baie seer, pad. Die boek bespreek praktiese temas soos: voorsiening, stabiliteit, hoop, verlies, dissipline, vergifnis, visie vir jou gesin, “tweehuise-sindroom” en identiteit. Elke hoofstuk in EEN CAPPUCCINO EN ’N CREME SODA, ASSEBLIEF sluit af met ’n oorwinningsgedagte om saam te vat en bied ook ’n kort Bybelstudie wat ideaal is vir groepbesprekings en ’n aktiwiteit vir ma en kind. Hierdie boek is voorwaar ’n oorwinningsgids vir elke enkelma en bring net weer die bevestiging dat sy nie alleen is nie, want God sal haar nie hierdie pad alleen laat stap nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Is Jesus Enough? (eBook) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Born to Win by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Herlewing deur omgeegroepe by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Sewe gebede wat jou lewe vir altyd sal verander by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Groei geestelik deur kleingroepe (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Chai Tea and Ginger Beer (eBook) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Signposts to Spirituality by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book ... Into the Light (eBook) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Beloftes vir 'n nuwe dag (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book 101 gebede vir my seun (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Jou lewe sonder beperkings (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book God wants the best for you by Elize Parker, Magriet Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy