Stormie Omartian is alombekend vir haar kragtige boeke oor gebed. Sonder om gebed tot ’n blote formule te reduseer, bespreek sy sewe basiese soort gebede wat blywende vrede en ’n positiewe verandering in jou lewe kan bring. Hierdie gebede is: • Belydenisgebed • Reddingsgebed • Vryspraakgebed • Beloftegebed • Onderwerpingsgebed • Lofgebed • Seëngebed Sewe gebede wat jou lewe sal verander sal jou help om te verstaan dat gebed nie net daar is om vir dinge te vra nie, maar om tyd deur te bring met Iemand wat jy liefhet omdat jy Hom beter wil leer ken. Hierdie boek bied aan jou die sleutel tot ’n totaal nuwe manier van leef en sal lesers lei tot vernuwing en verandering in hul geestelike lewens.