Elize Parker: 15 books

Book cover of Elize Parker-omnibus

Elize Parker-omnibus

Elke vrou vir haarself; Amber maan, oker son

by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: May 4, 2013

Elke vrou vir haarself is ’n meesleurende familiesage oor die lief en leed van die drie Keet-susters. Die twee oudste susters, Nelia en Adri, werk by hul ma se ou vriendin Emmie by die Hotel Woltemade in Kaapstad. Kort hierna sterf hul ma en neem Emmie hul laatlamsussie, Carine, aan. Maar uiteindelik...
Book cover of Onthou jy my?
by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: September 13, 2011

Onthou jy my? is die heel eerste boek ’n splinternuwe, treffende fiksie-reeks deur die baie bekende Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die Offerkind-reeks handel oor Emma en Izak, ’n tweeling wat by geboorte geskei is en hul lewens lank swaar gedra het aan die ‘Geskeide tweeling’-sindroom wat...
Book cover of ’n Lint in die wind
by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: March 1, 2013

n Lint in die wind is die derde en laaste boek in die treffende Offerkind-reeks deur die gewilde Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die reeks handel oor Emma en Izak, ’n tweeling wat by geboorte geskei is, en ’n Lint in die wind neem die leser terug na die verlede en vertel die aangrypende verhaal...
Book cover of Hearing God Speak (eBook)

Hearing God Speak (eBook)

365 daily devotions for spiritual growth

by Elize Parker
Language: English
Release Date: October 1, 2014

Following the success of her first devotional, Seasons of the Heart, Elize Parker once again provides the reader with unforgettable daily readings in Hearing God Speak. The book provides inspiration and encouragement for a whole year and includes: 365 devotions for spiritual growth Appropriate Bible...
Book cover of Seasons of the heart

Seasons of the heart

365 devotions that will touch your soul

by Elize Parker
Language: English
Release Date: October 1, 2012

Seasons of the Heart is a brand-new devotional by the well-known author, Elize Parker. The book provides inspiration and encouragement for a whole year and includes: 365 devotions for spiritual growth; Appropriate Bible verses with every devotion; Encouraging thoughts; Suitable daily prayers; Comfort;...
Book cover of Hoor God se stem (eBoek)

Hoor God se stem (eBoek)

366 Dagstukkies vir geestelike groei

by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2014

Na aanleiding van die sukses van haar debuut dagstukkieboek, Seisoene van die hart, bied Elize Parker weereens treffende dagstukkies in haar nuutste boek, Hoor God se stem. Die boek bied inspirasie en motivering vir ’n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei ’n Toepaslike Skrifgedeelte...
Book cover of Om Jesus te ken (eBook)

Om Jesus te ken (eBook)

Hoe verhoudings kan groei met Jesus in beheer

by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: August 1, 2016

Verhoudings is een van die lewegewende aspekte van ons lewe, maar daar is ook groot potensiaal vir konflik en seerkry. Sonder Jesus aan ons sy kan ons nie staande bly wanneer daar storms in ons verhoudingslewe is nie. In Om Jesus te ken bied Elize Parker verhoudingswenke in dagstukkievorm aan. Elke week...
Book cover of Seisoene van die hart

Seisoene van die hart

365 dagstukkies wat jou siel sal raak

by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2012

Seisoene van die hart is 'n splinternuwe dagstukkieboek vars uit die pen van die geliefde Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die boek bied inspirasie en motivering vir 'n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei;'n Toepaslike; Skrifgedeelte met elke dagstukkie; Aanmoediging vir positiewe...
Book cover of Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek)

Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek)

'n Oorwinningsgids vir enkelma's

by Elize Parker, Magriet Smit
Language: Afrikaans
Release Date: April 16, 2015

50% van alle kinders in SA word groot in enkelma-huishoudings. Hoe gemaak as joune een van die 15% huishoudings is waarin jý nie net ma moet wees nie, maar broodwinner óók? Watter raad het ander as jou kind skielik een van die 9 miljoen kinders in ons land word wat sonder ’n pa grootword? Dit...
Book cover of Blinde Kol
by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: June 5, 2012

Blinde kol is die tweede boek in die Offerkind-reeks wat begin het met Onthou jy my? Dit vertel die verhaal van Izak Mostert wat na sy geslaagde beenmurgoorplanting en die amputasie van sy bene, stadig weer sy lewe aanmekaar begin las. Hy is verbitterd oor verskeie dinge: sy vrou en kind wat in ’n...
Book cover of Gewete van klip (eBoek)
by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2015

"Gewete van klip" is die derde en laaste boek in aangrypende Die Damaskusgangers-trilogie. Marlene Erasmus en Hanlie de Waal is as babas omgeruil, maar word mettertyd met hul biologiese ouers versoen, maar in beide se lewens het die kleintydtrauma 'n langdurende uitwerking. Nou as jong volwassenes...
Book cover of Eersteling (eBoek)
by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2014

Benita Coetzee, koffie- en geskenkwinkeleienaar van Hermanus en Sandra de Waal, bemarkingkonsultant van Johannesburg, se paadjies kruis een oggend vir ’n paar oomblikke in die noodeenheid van ’n hospitaal in Kaapstad. Daardie paar sekondes verander hul lewens onherkenbaar en sleur hulle mee op ’n...
Book cover of Soos sagte kerslig (eBoek)
by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2015

In Eersteling, die eerste verhaal in die Damaskusgangers-reeks, ontmoet ons vir Benita Coetzee en Sandra de Waal – twee vroue wie se paaie kruis nadat hul babas by geboorte omgeruil is en hulle dit eers omtrent vier jaar later ontdek. Soos sagte kerslig is die aangrypende vervolg waarin Sandra en Benita...
Book cover of Elke vrou vir haarself
by Elize Parker
Language: Afrikaans
Release Date: June 3, 2013

Elke vrou vir haarself is ’n meesleurende familiesage oor die lief en leed van die drie Keet-susters. Die twee oudste susters, Nelia en Adri, werk by hul ma se ou vriendin Emmie by die Hotel Woltemade in Kaapstad. Kort hierna sterf hul ma en neem Emmie hul laatlamsussie, Carine, aan. Maar uiteindelik...
12
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy