Droomman aan boord

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Droomman aan boord by Elsa Hamersma, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Hamersma ISBN: 9780624079804
Publisher: Tafelberg Publication: October 6, 2016
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Hamersma
ISBN: 9780624079804
Publisher: Tafelberg
Publication: October 6, 2016
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Victoria Vermaak se ouers nooi haar saam op ’n luukse bootreis om te herstel ná sy in ’n motorongeluk betrokke was. Haar lewenslustige vriendin Belle, wat saamreis, het egter nie net herstel in gedagte nie: Sy het die bootrit na die MVV – die manvangvaart – herdoop en is vasberade dat sy en Victoria voor die einde van die vakansie elk ’n nuwe manlike bewonderaar moet hê. Op die boot loop Victoria vir Bartho Krüger raak, die sakeman wat sy die aand van die motorongeluk ontmoet het. Hy herstel ook op die vaart ná ’n ski-ongeluk hom tydelik aan ’n rolstoel gekluister het. Hoewel die besonderhede van hul eerste ontmoeting vaag is, onthou Victoria dat hy vir haar presies gelyk het soos sy haar droomman voorstel. Is Bartho werklik als waaroor Victoria nog altyd droom? Is dit net sy afhanklikheid van die rolstoel wat hom so nukkerig maak? Wat van sy broer, Lukas, wie se blote aanraking haar vel byna aan die brand laat slaan . . .?

More books from Tafelberg

Cover of the book Soekers na die son by Elsa Hamersma
Cover of the book Die liefde oorwin by Elsa Hamersma
Cover of the book Sushi en sjampanje by Elsa Hamersma
Cover of the book Wat Meisies moet weet by Elsa Hamersma
Cover of the book Junior in Saal 7 by Elsa Hamersma
Cover of the book Sluiers van die nag by Elsa Hamersma
Cover of the book Ena Murray Keur 5 by Elsa Hamersma
Cover of the book Time Bomb by Elsa Hamersma
Cover of the book Drome van gister by Elsa Hamersma
Cover of the book Wat Seuns moet weet by Elsa Hamersma
Cover of the book Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp by Elsa Hamersma
Cover of the book Ena Murray Omnibus 32 by Elsa Hamersma
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 6 by Elsa Hamersma
Cover of the book Ena Murray Keur 13 by Elsa Hamersma
Cover of the book Die Poort 3: Helers by Elsa Hamersma
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy