Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp by Elizabeth Wasserman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Wasserman ISBN: 9780624068372
Publisher: Tafelberg Publication: June 30, 2014
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624068372
Publisher: Tafelberg
Publication: June 30, 2014
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om ’n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In hierdie boek wys Oupa Dinges hulle sy nuutste uitvinding: ’n laserstraal wat ’n enkele koringkorrel eensklaps so groot kan laat groei dat ’n mens ’n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe dié SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van ’n spieël weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp . . . Die derde boek in hierdie reeks. Lees ook Jannus en Kriek op die maan en Jannus en Kriek onder die see.

More books from Tafelberg

Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Back to Villa Park by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Met die oog op liefde by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Middernagmusiek by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Broad-Based BEE by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die grondbaron by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Vuur van verlange by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die voorskootbataljon by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Childish Things by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Desert Prisoner by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Home Invasioin by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die Poort 4: Krygers by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Ena Murray Keur 14 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Ettie Bierman Keur 10 by Elizabeth Wasserman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy