Elsa Hamersma: 6 books

Book cover of Droomman aan boord
by Elsa Hamersma
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2016

Victoria Vermaak se ouers nooi haar saam op ’n luukse bootreis om te herstel ná sy in ’n motorongeluk betrokke was. Haar lewenslustige vriendin Belle, wat saamreis, het egter nie net herstel in gedagte nie: Sy het die bootrit na die MVV – die manvangvaart – herdoop en is vasberade dat sy...
Book cover of Blinde liefde
by Elsa Hamersma
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2013

Karla bedank haar werk by ’n trattoria op Stellenbosch om as sjef en bemarker op ’n gasteplaas naby Malmesbury te gaan werk. Eers nadat sy op die plaas aangekom het, hoor sy dat daar kort tevore ’n moord gepleeg is en dat die uiters aantreklike nuwe eienaar, Hugo Joubert, die hoofverdagte is....
Book cover of As liefde ontwaak
by Elsa Hamersma
Language: Afrikaans
Release Date: June 6, 2015

Danielle Krause wil tyd maak om ’n speurverhaal te skryf, maar haar suster, Magdeleen, en dié se nuwe man span haar voortdurend in as gratis kinderoppasser. Dit help ook nie dat hulle ’n huis deel nie. Dani het genoeg gehad en adverteer haar dienste as “instaanmammie” in ’n buurt waar sy...
Book cover of Emma se eerste keuse
by Elsa Hamersma
Language: Afrikaans
Release Date: April 5, 2014

Emma Smith kom holderstebolder op Pelikaanbaai aan die Weskus aan, so te sê ’n vlugteling: van wat in Londen gebeur het met haar sogenaamde liefdesverhouding, én van haar oorbeskermende ouers, veral haar ma. Hier, op die ou vertroude vakansieplek, wil sy rus vind, haar lewe oordink, vrede kry....
Book cover of Melodie Omnibus 3
by Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan
Language: Afrikaans
Release Date: September 6, 2018

Wanneer die jong professor Kira Trollip se buurvrou, Monique Brand, vermoor word, keer haar hele lewe onderstebo in Tot die dood ons skei. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was dit geen geheim nie. Skielik is almal wantrouig en selfs Kira begin wonder...
Book cover of Altyd die verkeerde man
by Elsa Hamersma
Language: Afrikaans
Release Date: August 11, 2009

Ebbie Basson se hart is gebreek; haar jarelange verhouding het pas verbrokkel. Daarom gryp sy die geleentheid aan om ’n gholflandgoed wat op Kransbaai aan die Weskus ontwikkel gaan word, te bemark en te verkoop. Want Eddie is ’n eiendomsagent wat sterk voel oor bewaring.Die ontwikkelaar is die...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy