Lang pad na liefde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Lang pad na liefde by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624070986
Publisher: Tafelberg Publication: November 25, 2014
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624070986
Publisher: Tafelberg
Publication: November 25, 2014
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Vroedvrou Anouk doen dinge op háár manier. Sy maak al jare lank haar dogtertjie alleen groot, so al rondreisend van die een Overstrandse kampeerterrein na die ander, en selfs as Anouk snags moet uitgaan na ’n geboorte kom sy en klein Skyla goed reg, dankie. Sy’t g’n ’n man nodig nie. Maar wanneer ’n geboorte skeefloop en Anouk in ’n regsgeding betrokke raak, kom hy weer oor haar pad: Die groot tienerliefde vir wie sy nie goed genoeg was nie, wat haar as net nog ’n jol beskou het . . . wat haar swanger gemaak en toe weggedryf het. Of so onthou Anouk sake. Rossouw is nou ’n spesialis in die mediese reg en moet haar wanpraktyksaak hanteer, en hy het ’n heel ander interpretasie van wat jare gelede tussen hulle twee gebeur het. Toe hy leer Skyla is syne, is hy vuur en vlam om dinge tussen hom en Anouk weer te laat werk. Maar hulle’t albei soveel bagasie oorgehou, en boonop raak Skyla net toe baie ernstig siek. Anouk en Rossouw het reeds ’n swaar pad gestap, maar daar lê nog langpad voor . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Peaceful Revolution by Amelia Strydom
Cover of the book Tafelberg Short: Awakening the Lion by Amelia Strydom
Cover of the book Die tonnel by Amelia Strydom
Cover of the book Wanneer passie blom by Amelia Strydom
Cover of the book Die Poort 3: Helers by Amelia Strydom
Cover of the book Ettie Bierman Keur 8 by Amelia Strydom
Cover of the book Sluiers van die nag by Amelia Strydom
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 8 by Amelia Strydom
Cover of the book Sophie en Sophia (Ultrasatyn) by Amelia Strydom
Cover of the book Ena Murray Keur 14 by Amelia Strydom
Cover of the book Hoe kwesbaar die hart by Amelia Strydom
Cover of the book Brain Porn by Amelia Strydom
Cover of the book Dreaming of Light by Amelia Strydom
Cover of the book Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) by Amelia Strydom
Cover of the book Eiland van vervulling by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy