Ver pad na Königsee

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Ver pad na Königsee by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624069768
Publisher: Tafelberg Publication: February 28, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624069768
Publisher: Tafelberg
Publication: February 28, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Die pragtige Ezette Nel met haar blink, swart hare en besonderse turkoois oë, is ’n Afrikaans-onderwyseres by ’n hoërskool. Hoewel die skool se druk buitemuurse program baie van haar tyd in beslag neem, het sy twee groot voorliefdes: sy is hartstogtelik lief vir diere en sy wil baie graag nog ’n hele string boeke skryf. Haar amper-verloofde, Charl Myburgh, is ’n LO-onderwyser en ’n plesiersoeker wat veel eerder rondrits as om rustig tuis te bly. Ezette het hom lief en geniet sy geselskap, maar tog wonder sy soms: Is hulle regtig geesgenote? Dan ontmoet sy Derek Myburgh, Charl se ouer broer wat ’n veearts is en toevallig haar twee groot voorliefdes deel. Tot Ezette se groot ontsteltenis voel sy dadelik baie aangetrokke tot hom en is hy vir haar byna onweerstaanbaar aantreklik . . . Maar sy vind gou uit dat sy nie net moet rekening hou met haar kloppende hart nie, maar ook met haar naderende verlowing, haar onderwyspos en die feit dat Derek Myburgh haar reeds soos ’n ware skoonsuster behandel . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Ettie Bierman
Cover of the book Monday evening, Thursday afternoon by Ettie Bierman
Cover of the book In your face by Ettie Bierman
Cover of the book Eensaam op Wegdraai by Ettie Bierman
Cover of the book The Bird of Heaven by Ettie Bierman
Cover of the book Liefde in fokus by Ettie Bierman
Cover of the book Wierook van verlange by Ettie Bierman
Cover of the book South African Law by Ettie Bierman
Cover of the book Dare We Hope? by Ettie Bierman
Cover of the book As die lied verstil by Ettie Bierman
Cover of the book Om ’n reënboog te vang by Ettie Bierman
Cover of the book Omdat die hart onthou by Ettie Bierman
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 2 by Ettie Bierman
Cover of the book Ena Murray Keur 10 by Ettie Bierman
Cover of the book Marlene en die macho man by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy