Die kuns van ware kommunikasie

Hoe jy kommunikeer bepaal jou sukses

Nonfiction, Health & Well Being, Self Help, Self Improvement, Success
Cover of the book Die kuns van ware kommunikasie by John C Maxwell, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John C Maxwell ISBN: 9781415316528
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John C Maxwell
ISBN: 9781415316528
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Kommunikasie is ‘n belangrike deel van elke mens se daaglikse lewe – by die huis, by die werk en tussen vriende. Die sleutel tot ware kommunikasie is om nie net met mense to kommunikeer nie, maar om konneksies te vorm met hulle, dit wil sê om tot hul harte te spreek. Wil jy graag ook weet hoe om konneksies te vorm sodat jy meet doeltreffend kan word in alles wat jy doen? Daar is goeie nuus. Jy kan leer hoe om dit te doen! Dit is hoekom John C Maxwell Die Kuns van Ware Kommunikasie geskryf het. Hy het geleer hoe om goed met mense te konnekteer en hy beskou dit as een van sy belangrikste vaardighede. Dit is een van die hoofredes waarom hy suksesvol met mense kan kommunikeer en vorm deel van die grondslag van sy leierskap. Hoe jy kommunikeer, bepaal jou sukses. Lees Die Kuns van Ware Kommunikasie en vind uit hoe dit jou lewe sal verander as jy leer om waarlik met die mense in jou lewe te kommunikeer.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Blessings for Little Ones (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Wings like Eagles (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Life After Death & Heaven and Hell by John C Maxwell
Cover of the book Om vry te wees (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Bybelstudie vir omgeegroepe by John C Maxwell
Cover of the book Sononder (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book God van wonders (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Somer (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Lighten Up (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book 10 minute tot kragtige gebed (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Die Bybel NLV (eBoek) by John C Maxwell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy