Detoks vir die siel (eBoek)

Word vry van toksiese invloede

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Craig Groeschel, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Craig Groeschel ISBN: 9781431610822
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 2, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Craig Groeschel
ISBN: 9781431610822
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 2, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Ons kry dikwels onwetend ’n gereelde dosis geestelike gifstowwe in wat ’n bedreiging is vir ons verhouding met God. Craig Groeschel wil hê elke gelowige moet leer om NEE te sê vir die dinge wat hul siel vergiftig. In DETOKS VIR DIE SIEL kyk Craig na die gifstowwe waarmee mense daagliks te doen kry. Hierdie dinge is ’n bedreiging vir hul gesondheid, geloof en getuienis teenoor ander. Die boek is in drie afdelings verdeel en bespreek toksiese optrede, toksiese emosies en toksiese invloede. Craig behandel relevante onderwerpe soos: • om eerlik te wees met jouself • griewe, woede en vrese • die vals beloftes van materialisme en kulturele gifstowwe DETOKS VIR DIE SIEL bied ’n geestelike ingryping wat lesers sal lei tot ’n ryk en oorvloedige lewe in Christus.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Ons kry dikwels onwetend ’n gereelde dosis geestelike gifstowwe in wat ’n bedreiging is vir ons verhouding met God. Craig Groeschel wil hê elke gelowige moet leer om NEE te sê vir die dinge wat hul siel vergiftig. In DETOKS VIR DIE SIEL kyk Craig na die gifstowwe waarmee mense daagliks te doen kry. Hierdie dinge is ’n bedreiging vir hul gesondheid, geloof en getuienis teenoor ander. Die boek is in drie afdelings verdeel en bespreek toksiese optrede, toksiese emosies en toksiese invloede. Craig behandel relevante onderwerpe soos: • om eerlik te wees met jouself • griewe, woede en vrese • die vals beloftes van materialisme en kulturele gifstowwe DETOKS VIR DIE SIEL bied ’n geestelike ingryping wat lesers sal lei tot ’n ryk en oorvloedige lewe in Christus.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Jy is Bekoorlik by Craig Groeschel
Cover of the book Leef in die lig van sy liefde by Craig Groeschel
Cover of the book Starting the Journey (eBook) by Craig Groeschel
Cover of the book n Tweede kans (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Vyf tale van die liefde (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Is Jesus Christ Unique? (eBook) by Craig Groeschel
Cover of the book Lists for Loving by Craig Groeschel
Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Craig Groeschel
Cover of the book Seasons of the heart by Craig Groeschel
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Blessings of Hope (eBook) by Craig Groeschel
Cover of the book Kinders en die Bonatuurlike by Craig Groeschel
Cover of the book The Deeper Christian Life (eBook) by Craig Groeschel
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees - Gebedeboek (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Wees oorgehaal vir die lewe! by Craig Groeschel
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy