‘Mag God julle lewe met sy teenwoordigheid oorspoel, sodat daar nie ’n stukkie van julle lewe is wat nie deur God se teenwoordigheid geraak word nie (Ef 3:19, Die Boodskap). Leef is sy lig is Nina Smit se jongste dagstukkieboek en bevat 365 splinternuwe oordenkings met inspirasie vir elke seisoen van jou lewe. In haar praktiese, bemoedigende styl spoor sy lesers aan om bewus te raak van God se teenwoordigheid in hul lewe en daagliks te lewe in sy lig. Onderwerpe sluit in: [bullets] ’n Ryk oes van beloftes God se seëninge Omhels deur die Gees Die hemel is ’n werklikheid Pluspunte van geloof Breek los uit die greep van vrees Seisoene van geloof Om te vergewe Stories wat Jesus vertel het Deel jou geloof Wanneer jy swaarkry Die koms van die Lig [end bullets] Leef in sy lig is ’n wonderlike hulpmiddel om elke dag van die jaar in God se teenwoordigheid te leef. Dit is ’n ideale geskenk vir ’n vriendin en kan ook saam met die Dagbeplanner vir die vrou 2015 deur Nina Smit gebruik word.