Tornado

tussen stiltes

Biography & Memoir, Religious
Cover of the book Tornado by Barrie Burger, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Barrie Burger ISBN: 9781415310786
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 17, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Barrie Burger
ISBN: 9781415310786
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 17, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans

Na die groot sukses van Barrie Burger se boek, Verder met Vrede, is daar nou sy nuwe boek, Tornado - die boek agter die rolprent, Tornado and the Kalahari Horse Whisperer. In Tornado vertel Barrie van die tog van 1 744 km wat hy te perd aangepak het - van die kruin van Tafelberg tot by die Voortrekkermonument in Pretoria - hy op Queen en Pierre op Tornado. Barrie se doelwit met die uitmergelende tog is om die eens stormagtige Tornado as 'n hanteerbare en goed geaarde perd aan die publiek voor te stel en promosiewerk te doen vir die premiere van die rolprent. Tydens die tog word die leser intens deel van Barrie die perdefluisteraar se herinneringe: aan die tyd toe Pierre en Tornado die eerste keer keer na hom toe gekom het vir die toe stormagtige Tornado se emosionele terapie, asook aan die maak van die rolprent in die Kalahari en aan sy optredes langs die pad waar hy in vol kerkgeboue en sale die verhaal van Tornado vertel het. Dis 'n verhaal wat lesers sal boei en tot hul harte sal spreek en genesing vir hul eie pyn sal bring.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Deurdrenk my met liefde by Barrie Burger
Cover of the book Naby God by Barrie Burger
Cover of the book Becoming What You Are (eBook) by Barrie Burger
Cover of the book A Harvest of Blessing (eBook) by Barrie Burger
Cover of the book Dit is tyd (eBoek) by Barrie Burger
Cover of the book Soos saad op die wind by Barrie Burger
Cover of the book He Whispers Your Name (eBook) by Barrie Burger
Cover of the book Blessings for Little Ones (eBook) by Barrie Burger
Cover of the book Baby Jesus Is Born (eBook) by Barrie Burger
Cover of the book God's Fast Bowler (eBook) by Barrie Burger
Cover of the book Living to Please God (eBook) by Barrie Burger
Cover of the book Die krag van gebed in jou lewe (eBoek) by Barrie Burger
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Barrie Burger
Cover of the book Eersteling (eBoek) by Barrie Burger
Cover of the book Verby grense (eBoek) by Barrie Burger
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy