Veilig by God bevat 365 dagstukkies oor gebed deur Nina Smit. Elke maand dek ’n ander aspek oor gebed wat die leser sal help om die kern van ons verhouding met God te verstaan en te ervaar hoe – deur gebed – ons elke dag veilig kan voel in God se arms. Onderwerpe sluit in: Die krag van gebed Die Onse Vader Jesus se voorbeeld Die vreugde van gebed Hindernisse in gebed Antwoorde op gebed en meer Veilig by God maak deel uit van die gewilde 60-Sekonde Oordenkings-reeks en is beskikbaar in ’n gerieflike sakgrootte met volkleur binne-ontwerp.