Van ons kinderdae af nooi iets of Iemand ons harte om saam te kom op ‘n ontdekkingsreis. Dit is ‘n reis vol diepte, avontuur en skoonheid, maar soos enige verhaal bevat dit ook ‘n besliste gevaarelement. As jy hierdie fluisterroep ignoreer, word jy lewend dood, afgesonder van die diepste deel van jou wese, jou hart. Die Groot Liefdesverhaal praat met ons deur ons mooiste herinneringe , ons grootste liefdes , ons beste prestasies, selfs ons ergste teleurstellings. Maar die belonging regeverdig die risiko. God self reik uit na ons, as ons maar net gewillig is…