Viooltjies vir my vriendin (eBoek)

Uit my hart se tuin, want jy is kosbaar

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Christianity, Christian Life
Cover of the book Viooltjies vir my vriendin (eBoek) by Nina Smit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nina Smit ISBN: 9781431611379
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 5, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Nina Smit
ISBN: 9781431611379
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 5, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Of ’n blom daar ver op ’n eensame bergtop of in ’n paleistuin blom, die unieke skoonheid daarvan oortref verreweg enige mensgemaakte kunswerk. In VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN neem immergewilde skrywer Nina Smit vroue op ’n wandeling van kleurespel, geur, nostalgie en diepe oordenking deur die vele tuine van die lewe. Vroue sal die dieper betekenis ontdek van aspekte soos groeikrag, voorbereiding, vrugdra en snoei. Sy herinner vroue ook aan die verskillende seisoene en hoe elkeen sy eie unieke mooiheid bring waarvan ons nie moet vergeet nie. VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN bevat pragtige illustrasies van ’n wye verskeidenheid blomsoorte asook aanhalings, teksverse, gebede én plek vir notas om hierdie wandeling onvergeetlik te maak. VIOOLTJIES VIR MY VRIENDIN is die ideale tweekleur-geskenkboek met groen en pers drukwerk om die eentonigheid van die lewe iets van die verlede te maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Onthou jy my? by Nina Smit
Cover of the book 7 ritmes vir kinders (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Signposts to Spirituality by Nina Smit
Cover of the book Bloeisels van hoop (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Gesprekke met God (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Vir 'n duisend dae by Nina Smit
Cover of the book Van futloos tot fantasties! (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Standing Tall in a Falling World (eBook) by Nina Smit
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Finding rest in God's love by Nina Smit
Cover of the book Living to Please God (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Soos saad op die wind by Nina Smit
Cover of the book Leef in die lig van sy liefde by Nina Smit
Cover of the book Bedtime Blessings for Boys (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Die kleur van verlange by Nina Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy