Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek)

Die skakel tussen jou brein en jou geloof

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek) by Stephan Joubert, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stephan Joubert ISBN: 9781431616268
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 25, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stephan Joubert
ISBN: 9781431616268
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 25, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Spreuke 4:23 sê: “Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen.” Stephan Joubert wys in VERANDER JOU KOP, VERANDER JOU LEWE dat hierdie woorde nie verniet in die Bybel staan nie. Jou brein het die vermoë om jou lewe te verander wanneer jy jou denke in ’n nuwe rigting stuur. Stephan wys in hierdie boek vir lesers hoe uniek en spesiaal God ons gemaak het. Hy wys leser hoe hulle hulle geloof kan verdiep en mekaar beter kan verstaan deur kennis van hoe die brein werk. Hy gaan kyk na interessante dinge rondom die brein en sy werking, soos: • Jou brein het die potensiaal om lewenslank te groei en te ontwikkel. • Negatiewe taal beskadig nie net ander se lewens nie, dit beskadig ook jou brein. • Die struktuur van mans en vroue se brein verskil, en daarom doen ons dinge verskillend. • Omdat plastisiteit van die brein afneem in ouerwordende persone, kan dit tot hardkoppigheid of SOCIAL RIGIDITY aanleiding gee. In hierdie boek sal lesers die skakel ontdek tussen hulle brein, hulle elkedagse lewe en hulle geloof. Want die Bybel sê ons moet God liefhê met ons hele hart en al ons denke en VERANDER JOU KOP, VERANDER JOU LEWE sal lesers help om ook met hulle brein tot bekering te kom.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Haal die konflik uit jou lewe by Stephan Joubert
Cover of the book Coping day by day by Stephan Joubert
Cover of the book Liefde vir elke dag (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Wie het jou brein afgeskakel? by Stephan Joubert
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Dié kant van die hemel by Stephan Joubert
Cover of the book Liefde sonder beperkings (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Onstuitbaar (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Discover Who You Really Are by Stephan Joubert
Cover of the book Die groot liefdesverhaal by Stephan Joubert
Cover of the book New Every Morning (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book What on Earth Are You Thinking for Heaven's Sake? (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Om Jesus te ken (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Knowing Who I Am by Stephan Joubert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy