Lien se lankstaanskoene

Kids, Teen, General Fiction, Fiction, Fiction - YA
Cover of the book Lien se lankstaanskoene by Derick Van der Walt, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Derick Van der Walt ISBN: 9780624052326
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Derick Van der Walt
ISBN: 9780624052326
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Bekroon met die Goue Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2007, die M.E.R.-prys vir Jeugliteratuur 2009 en benoem vir die IBBY Ererol in 2010. Vir Lien Jooste het haar matriekjaar onverwags in ’n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie. Lien se lankstaankoene is die aangrypende verhaal van ’n matriekmeisie wat te midde van ’n familiekrisis leer dat ’n mens meestal slegs twee keuses het: óf jy sink, óf jy swem.’n Gratis studiegids vir leerders sowel as onderwysers is beskikbaar by ww.nb.co.za. Lien se lankstaankoene, die rolprent, is in 2013 vervaardig deur kykNET, onder regie van André Odendaal en met o.a. Hykie Berg, Franci Swanepoel, Elize Cawood, Marie Pentz en Carmen Pretorius, as Lien, in die rolverdeling.

More books from Tafelberg

Cover of the book Brandwaterkom by Derick Van der Walt
Cover of the book Winde van herinnering by Derick Van der Walt
Cover of the book Stiletto (English) by Derick Van der Walt
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Derick Van der Walt
Cover of the book Stralerjakkers by Derick Van der Walt
Cover of the book Die Poort 1: Bewakers by Derick Van der Walt
Cover of the book Fransi en die filmster by Derick Van der Walt
Cover of the book Reëls van die spel (Ultrasatyn) by Derick Van der Walt
Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Derick Van der Walt
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 7 by Derick Van der Walt
Cover of the book The Bird of Heaven by Derick Van der Walt
Cover of the book The Camp Whore by Derick Van der Walt
Cover of the book Vlug na Santorini by Derick Van der Walt
Cover of the book Tafelberg Short: Awakening the Lion by Derick Van der Walt
Cover of the book Die Poort 2: Reisigers by Derick Van der Walt
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy