Die storie (eBoek)

n Aaneenlopende verhaal van God en sy mense

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Bibles, Other Bibles
Cover of the book Die storie (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy ISBN: 9781431604623
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 29, 2011
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
ISBN: 9781431604623
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 29, 2011
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saamgeweef. Die enigste toevoegings is oorgange om elke hoofstuk vloeiend te laat lees, ’n tydlyn, en ’n klompie kaarte en vrae. DIE STORIE vertel die storie van die Bybel en God se liefde vir die mensdom. Soos enige goeie storie is dit gevul met intrige, drama, konflik, romanse en redding. Dit is die verhaal van die Bybel in die Bybel se eie woorde. As jy nog altyd daarna gesmag het om die volle verhaal van die Bybel te ontdek, is hierdie boek beslis vir jou. Dit is ’n unieke leeservaring wat jy nie sal kan neersit nie.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saamgeweef. Die enigste toevoegings is oorgange om elke hoofstuk vloeiend te laat lees, ’n tydlyn, en ’n klompie kaarte en vrae. DIE STORIE vertel die storie van die Bybel en God se liefde vir die mensdom. Soos enige goeie storie is dit gevul met intrige, drama, konflik, romanse en redding. Dit is die verhaal van die Bybel in die Bybel se eie woorde. As jy nog altyd daarna gesmag het om die volle verhaal van die Bybel te ontdek, is hierdie boek beslis vir jou. Dit is ’n unieke leeservaring wat jy nie sal kan neersit nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Om vry te wees (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Following Jesus by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book U leer my hoe om te lewe by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Om te onthou (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Die wederkoms (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Making Your Money Count by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Omvou my met u liefde, Here by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Kruispad by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Die krag van onstuitbare geloof (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Play and Learn with Ben and Lisa by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Gebed 101 (eBook) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Fathers and Sons (eBook) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Waar engele wandel (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy