Hoor God se stem (eBoek)

366 Dagstukkies vir geestelike groei

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Devotionally, Christianity, Christian Life
Cover of the book Hoor God se stem (eBoek) by Elize Parker, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker ISBN: 9781415329535
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Elize Parker
ISBN: 9781415329535
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Na aanleiding van die sukses van haar debuut dagstukkieboek, Seisoene van die hart, bied Elize Parker weereens treffende dagstukkies in haar nuutste boek, Hoor God se stem. Die boek bied inspirasie en motivering vir ’n hele jaar en bevat: 365 dagstukkies vir geestelike groei ’n Toepaslike Skrifgedeelte met elke dagstukkie Aanmoediging vir positiewe denke Gepaste, daaglikse gebede Vertroosting, bemoediging en veel meer Elke maand word die klem gelê op ’n spesifieke manier waarop jy nader aan God kan lewe en jou verhouding met Hom kan versterk. Die twaalf maande is saam¬gestel rondom maandelikse temas, waaronder ‘Goedheid’ en ‘Wysheid’. Hoor God se stem is ’n pragtige hardeband dagstukkieboek wat veel meer is as net ’n mooi boek wat op jou koffietafel of bedkassie pryk – dit sal jou gees verryk en vir voortdurende geestelike groei sorg. Dit is ook ’n spesiale geskenk vir enige¬en wat hul verhouding met God wil verdiep.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die storie (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book 30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book A Harvest of Blessing (eBook) by Elize Parker
Cover of the book 558 Days (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Elize Parker
Cover of the book Walking in Grace (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Eendag (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Starting the Journey (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Staan sterk in n wankelende wereld (eBook) by Elize Parker
Cover of the book The Booth (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Verwag 'n wonderwerk! by Elize Parker
Cover of the book Openbaring ontsluit (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Die krag van onstuitbare geloof (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Blessings of Grace (eBook) by Elize Parker
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy