Elize Parker-omnibus

Elke vrou vir haarself; Amber maan, oker son

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Elize Parker-omnibus by Elize Parker, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker ISBN: 9780798159715
Publisher: Human & Rousseau Publication: May 4, 2013
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Elize Parker
ISBN: 9780798159715
Publisher: Human & Rousseau
Publication: May 4, 2013
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Elke vrou vir haarself is ’n meesleurende familiesage oor die lief en leed van die drie Keet-susters. Die twee oudste susters, Nelia en Adri, werk by hul ma se ou vriendin Emmie by die Hotel Woltemade in Kaapstad. Kort hierna sterf hul ma en neem Emmie hul laatlamsussie, Carine, aan. Maar uiteindelik moet elkeen van hulle hul eie paadjie loop en talle terugslae oorkom op hul weg na vervulling in hul professionele én liefdeslewe. Daar is suksesse én teleurstellings, vreugde én hartseer. Dit sal jare wees voordat die donker geheim in die Keet-familie uitgerafel word. Sterk vroue, glorieryke liefde, ontrou, verraad, passie, wraak. Maar uiteindelik is dit tog die liefde wat seëvier. Amber maan, oker son en ander verhale neem die leser na uiteenlopende plekke. Die titelverhaal speel af in die oorloggeteisterde Angola waar die joernalis Esperanza Santana en haar Franse eweknie, Gerard Jobert, by mekaar skuilplek soek. In elke verhaal speel identiteit ’n sleutelrol; die vinnige pas en warm tonele sal lesers meesleur.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Onsigbaar by Elize Parker
Cover of the book Die dood van 'n goeie vrou by Elize Parker
Cover of the book Geskenk uit die hemel by Elize Parker
Cover of the book The Complete Oom Schalk Lourens Stories by Elize Parker
Cover of the book Dieper water by Elize Parker
Cover of the book To hell with Cronjé by Elize Parker
Cover of the book Synapse by Elize Parker
Cover of the book 7 Dae by Elize Parker
Cover of the book Charlize by Elize Parker
Cover of the book Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale by Elize Parker
Cover of the book Christine le Roux Omnibus 6 by Elize Parker
Cover of the book Eerste lewe van Adamastor by Elize Parker
Cover of the book Kosbaar soos die lewe by Elize Parker
Cover of the book Skoenlapper by Elize Parker
Cover of the book Die boek van toeval en toeverlaat by Elize Parker
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy