Yskoue, vuurwarm liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Yskoue, vuurwarm liefde by Madeleine Malherbe, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Madeleine Malherbe ISBN: 9780624051763
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Madeleine Malherbe
ISBN: 9780624051763
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Sandra Botes vertrek as skeepsdokter op ’n vakansieskip na Antarktika om weg te kom van die onwelkome aandag van Max. Op die skip ontmoet sy vir Brandon, die ekspedisieleier, en vinnig ontwikkel daar ’n besonderse vriendskap tussen hulle. Brandon wil hul verhouding na ’n volgende vlak neem, maar Sandra is effe onseker. En dan ontmoet sy vir Konrad wanneer die Malan-gesin aan boord stap. Saam met die Malans sal sy ’n sak sout opeet. Maar beteken dit dat Konrad ook so voel? Is hulle s’n net ’n vakansieromanse in ’n wonderskone omgewing of is daar iets blywends tussen haar en Konrad Malan? En wat dan van haar bewondering vir Brandon?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Sandra Botes vertrek as skeepsdokter op ’n vakansieskip na Antarktika om weg te kom van die onwelkome aandag van Max. Op die skip ontmoet sy vir Brandon, die ekspedisieleier, en vinnig ontwikkel daar ’n besonderse vriendskap tussen hulle. Brandon wil hul verhouding na ’n volgende vlak neem, maar Sandra is effe onseker. En dan ontmoet sy vir Konrad wanneer die Malan-gesin aan boord stap. Saam met die Malans sal sy ’n sak sout opeet. Maar beteken dit dat Konrad ook so voel? Is hulle s’n net ’n vakansieromanse in ’n wonderskone omgewing of is daar iets blywends tussen haar en Konrad Malan? En wat dan van haar bewondering vir Brandon?

More books from Tafelberg

Cover of the book Rooikop te koop by Madeleine Malherbe
Cover of the book Betrayed by Madeleine Malherbe
Cover of the book Degas' Dust by Madeleine Malherbe
Cover of the book Skynglans van die maan by Madeleine Malherbe
Cover of the book Satyn Omnibus 7 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Satyn Omnibus 1 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Narkose vir die hart by Madeleine Malherbe
Cover of the book Toorbos by Madeleine Malherbe
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 2 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Toxic mix by Madeleine Malherbe
Cover of the book Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien by Madeleine Malherbe
Cover of the book Aan die einde van die reënboog by Madeleine Malherbe
Cover of the book Te eenders, te anders by Madeleine Malherbe
Cover of the book Stormpad na Vadersrust by Madeleine Malherbe
Cover of the book ʼn Huis vir my hart by Madeleine Malherbe
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy