Rooikop te koop

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Rooikop te koop by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624069744
Publisher: Tafelberg Publication: February 28, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624069744
Publisher: Tafelberg
Publication: February 28, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Die rooikop-kunstenares Jennie Botha se lewe verander eensklaps toe sy haar ouers in ’n motorongeluk verloor. Skielik bly sy alleen agter in die imposante grasdakhuis op ’n kleinhoewe saam met haar drie blinkoog-bulterriërs, hanslam, katte, hoenders, ganse en eende. Haar vriend Thys, ’n belowende argitek, dring daarop aan dat sy die huis verkoop sodat hy vir haar ’n modern huis in die stad kan bou sodra hulle eers getroud is. Thys hou nie van diere nie en ook nie van tuinmaak nie. Verder is die kleinhoewe te ver van alles af; te ver van sy kantoor, kliënte, kollegas en die teater . . . Hy is pynlik netjies en verkies eintlik blondines – vroulike meisies in rokke, kouse en hoëhakskoene. Jennie maak kennis met Roux van Zyl, ’n voornemende koper vir die huis. Hy is presies die teenoorgestelde van Thys: hy het deurmekaar hare en ’n halfdag oue stoppelbaard; hy wil graag die honde afrig en hou van rooikoppe in kakiebroeke en verfbesmeerde oorhangtruie. Hoewel Jennie en Roux aanvanklik nie stryk nie, leer hulle mekaar geleidelik beter ken en voel sy baie aangetrokke tot hom. Die sprankelende, genotvolle verhaal van ’n grasdakhuis en sy rooikop-eienares, en van die bittersoet spel van die liefde.

More books from Tafelberg

Cover of the book In jou hande by Ettie Bierman
Cover of the book Om Amelie se tafel by Ettie Bierman
Cover of the book Dis ek, Anna by Ettie Bierman
Cover of the book Speurhond Willem en die wilddiewe by Ettie Bierman
Cover of the book Risk & reward by Ettie Bierman
Cover of the book Ena Murray Keur 9 by Ettie Bierman
Cover of the book Om joune te wees by Ettie Bierman
Cover of the book Blom van Venesië by Ettie Bierman
Cover of the book Die einde van die reënboog by Ettie Bierman
Cover of the book What every girl should know by Ettie Bierman
Cover of the book Die Poort 4: Krygers by Ettie Bierman
Cover of the book Dogtective William in Space by Ettie Bierman
Cover of the book Altyd die verkeerde man by Ettie Bierman
Cover of the book Ena Murray Omnibus 21 by Ettie Bierman
Cover of the book Troukoek maak nie vet nie by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy