Vlug na Santorini

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Vlug na Santorini by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624084587
Publisher: Tafelberg Publication: January 6, 2018
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624084587
Publisher: Tafelberg
Publication: January 6, 2018
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Na ’n traumatiese voorval met haar eks, verlang Erika na ’n ver plek waar mense haar veilig sal laat voel. Sy besluit om rus vir haar siel te gaan soek by haar familie in Santorini. Sy’t skaars haar voete op die eiland gesit toe sy hom sien: ’n Griekse god met ’n lenige lyf, breë skouers en donker oë. Hy is die mooiste man wat sy nog in lewende lywe gesien het, en hy straal manlikheid uit. Paul Michelakis is die kroonprins van die Atlantis-fortuin. Dit gaan egter meer as geld en die vooruitsig op ’n volmaakte toekoms verg om Erika se liefde en vertroue te wen, want sy is nou half bang vir mans. Boonop gaan Cristina Vassiliou en dié se ryk familie ook nie sommer terugstaan vir ’n onbekende blondine nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Na ’n traumatiese voorval met haar eks, verlang Erika na ’n ver plek waar mense haar veilig sal laat voel. Sy besluit om rus vir haar siel te gaan soek by haar familie in Santorini. Sy’t skaars haar voete op die eiland gesit toe sy hom sien: ’n Griekse god met ’n lenige lyf, breë skouers en donker oë. Hy is die mooiste man wat sy nog in lewende lywe gesien het, en hy straal manlikheid uit. Paul Michelakis is die kroonprins van die Atlantis-fortuin. Dit gaan egter meer as geld en die vooruitsig op ’n volmaakte toekoms verg om Erika se liefde en vertroue te wen, want sy is nou half bang vir mans. Boonop gaan Cristina Vassiliou en dié se ryk familie ook nie sommer terugstaan vir ’n onbekende blondine nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Liefde in die skemering by Malene Breytenbach
Cover of the book ’n Vrou vir Herman by Malene Breytenbach
Cover of the book Die einde van die reënboog by Malene Breytenbach
Cover of the book Seisoen van ons liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Goodbye, Chocolate Charlie by Malene Breytenbach
Cover of the book South African Law by Malene Breytenbach
Cover of the book Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien by Malene Breytenbach
Cover of the book Die dieper droom by Malene Breytenbach
Cover of the book Vlerkdans (skooluitgawe) by Malene Breytenbach
Cover of the book Liefste Koos by Malene Breytenbach
Cover of the book Tweede kans op liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Die naamlose by Malene Breytenbach
Cover of the book Slavin van La Liberté by Malene Breytenbach
Cover of the book Secret Revolution by Malene Breytenbach
Cover of the book ’n Muse vir Tess by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy