Persomi

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Persomi by Irma Joubert, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Irma Joubert ISBN: 9780624050926
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Irma Joubert
ISBN: 9780624050926
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Boelie is Mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Pérsomi is die bywonerskind. Maar Pérsomi is slim, waarskynlik te danke aan haar onbekende biologiese pa. ’n Baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen Boelie en Pérsomi, maar iets hou Pérsomi terug – waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En wanneer sy as baie jong prokureurtjie inwillig om die Indiërwinkeliers se gedwonge verskuiwing in die hof te beveg, bring dit haar in direkte konflik met die gemeenskap – én met Boelie. Te midde van alles bly die vraag: wie is Pérsomi se pa? En wanneer sy eindelik uitvind, hoe sal dit haar lewe beïnvloed? Want daar blyk ’n bloedverwantskap tussen haar en Boelie te wees . . . Hierdie roman, wat aansluit by die topverkoper Anderkant Pontenilo, speel af in die Bosveld teen die agtergrond van die stormagtige politiek van die 1940’s en die Apartheidswette van die 1950’s.

More books from Tafelberg

Cover of the book Bambaduze by Irma Joubert
Cover of the book Superpower or Neocolonialist? by Irma Joubert
Cover of the book Secret Revolution by Irma Joubert
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Irma Joubert
Cover of the book Onthou jy nog die liefde? by Irma Joubert
Cover of the book In jou hande by Irma Joubert
Cover of the book Fransi en die filmster by Irma Joubert
Cover of the book Die wet van die liefde by Irma Joubert
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 11 by Irma Joubert
Cover of the book Not the movie of the week by Irma Joubert
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 7 by Irma Joubert
Cover of the book Tafelberg Short: Nkandla - The end of Zuma? by Irma Joubert
Cover of the book Eiland van vervulling by Irma Joubert
Cover of the book Ena Murray Omnibus 17 by Irma Joubert
Cover of the book Christo Wiese by Irma Joubert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy