Met ander woorde

Fiction & Literature
Cover of the book Met ander woorde by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624067030
Publisher: Tafelberg Publication: March 15, 2014
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624067030
Publisher: Tafelberg
Publication: March 15, 2014
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder ’n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van ’n psigiater ingeroep. Ben Krige het ’n praktyk en kliniek op Stellenbosch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos ’n labirint – vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af, en uiteindelik bring die pad hulle by ’n bestemming uit – al lyk ’n bestemming soms anders as wat ’n mens jou dit voorgestel het . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder ’n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van ’n psigiater ingeroep. Ben Krige het ’n praktyk en kliniek op Stellenbosch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos ’n labirint – vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af, en uiteindelik bring die pad hulle by ’n bestemming uit – al lyk ’n bestemming soms anders as wat ’n mens jou dit voorgestel het . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Eat Smart for Sport by Wilna Adriaanse
Cover of the book My Kubaan by Wilna Adriaanse
Cover of the book Vlerkdans (skooluitgawe) by Wilna Adriaanse
Cover of the book Glimlag van die sekelmaan by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Omnibus 25 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Lokstem van die liefde by Wilna Adriaanse
Cover of the book Marlene en die macho man by Wilna Adriaanse
Cover of the book Katrientjie by Wilna Adriaanse
Cover of the book Op liefde se drumpel by Wilna Adriaanse
Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Wilna Adriaanse
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ettie Bierman Keur 8 by Wilna Adriaanse
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Wilna Adriaanse
Cover of the book Skynglans van die maan by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy