Susanna M Lingua-keur 9

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 9 by Susanna M. Lingua, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susanna M. Lingua ISBN: 9780624052135
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Susanna M. Lingua
ISBN: 9780624052135
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

In Die vurige swartkop verander Elmarie Keyser se lewe drasties na die dood van haar suster, Luzaan – plotseling word sy die pleegmoeder van Luzaan se buite-egtelike seuntjie. Hoe kan sy haar belofte aan haar suster nakom en steeds ’n normale lewe – ook liefdeslewe – lei?In Ver bo korale verneem dokter Elaine Enslin die ontstellende nuus dat haar pa verplig word om die familieplaas te verkoop – aan Niel Durandt van alle mense! Sy kon die Durandts nog nooit verdra nie. En dan begin Niel boonop by haar aanlê . . . maar sy sal haar nie só maklik laat tem nie. En in Somer in Portugal bied die hertog De Poveiros vir Alicia ’n werk as kinderoppasser aan. Met verloop van tyd, totaal onvewags, begin ’n huwelik met dié hertog na ’n sterk moontlikheid lyk. Dit beloof om haar lewe ingrypend te verander.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Die vurige swartkop verander Elmarie Keyser se lewe drasties na die dood van haar suster, Luzaan – plotseling word sy die pleegmoeder van Luzaan se buite-egtelike seuntjie. Hoe kan sy haar belofte aan haar suster nakom en steeds ’n normale lewe – ook liefdeslewe – lei?In Ver bo korale verneem dokter Elaine Enslin die ontstellende nuus dat haar pa verplig word om die familieplaas te verkoop – aan Niel Durandt van alle mense! Sy kon die Durandts nog nooit verdra nie. En dan begin Niel boonop by haar aanlê . . . maar sy sal haar nie só maklik laat tem nie. En in Somer in Portugal bied die hertog De Poveiros vir Alicia ’n werk as kinderoppasser aan. Met verloop van tyd, totaal onvewags, begin ’n huwelik met dié hertog na ’n sterk moontlikheid lyk. Dit beloof om haar lewe ingrypend te verander.

More books from Tafelberg

Cover of the book Verworpe silwer by Susanna M. Lingua
Cover of the book Klara by Susanna M. Lingua
Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Susanna M. Lingua
Cover of the book Vet feetjies vlieg nie by Susanna M. Lingua
Cover of the book Dreaming of Light by Susanna M. Lingua
Cover of the book Hard soos kameeldoringhout by Susanna M. Lingua
Cover of the book Geliefde banneling by Susanna M. Lingua
Cover of the book Gang Town by Susanna M. Lingua
Cover of the book Fort van die kappiedraers by Susanna M. Lingua
Cover of the book Restless Nation by Susanna M. Lingua
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Susanna M. Lingua
Cover of the book Eating for Sustained Energy 4 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Sag fluister my hart by Susanna M. Lingua
Cover of the book Marlene en die macho man by Susanna M. Lingua
Cover of the book Die einde van die reënboog by Susanna M. Lingua
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy