n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek)

Verander jou tiener se gesindheid en gedrag in vyf dae

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek) by Kevin Leman, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kevin Leman ISBN: 9781431606283
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 5, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Kevin Leman
ISBN: 9781431606283
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 5, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Gister was daar ’n liefdevolle kind in jou huis; vandag is daar ’n vreemde wese in sy plek – een wat nukkerig is, oë-rol tot ’n kuns vervolmaak het en jou radeloos het. Ouers staan verstom oor hierdie metamorfose van kind na tiener. Internasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr. Kevin Leman het raad. Hy wys ouers met ’N NUWE TIENER TEEN VRYDAG hoe om tieners toe te rus met wat hulle nodig het vir die lewe (soos integriteit, om die regte ding te doen en mense te respekteer) by die huis, by die skool en in die volwasse lewe. Soos in sy vorige topverkopers, ’N NUWE KIND TEEN VRYDAG, ’N NUWE MAN TEEN VRYDAG en ’N NUWE JY TEEN VRYDAG, belowe dr. Leman in hierdie boek ook resultate binne vyf dae. Die boek sluit ook ’n uitstekende afdeling in met vrae en praktiese antwoorde.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Gister was daar ’n liefdevolle kind in jou huis; vandag is daar ’n vreemde wese in sy plek – een wat nukkerig is, oë-rol tot ’n kuns vervolmaak het en jou radeloos het. Ouers staan verstom oor hierdie metamorfose van kind na tiener. Internasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr. Kevin Leman het raad. Hy wys ouers met ’N NUWE TIENER TEEN VRYDAG hoe om tieners toe te rus met wat hulle nodig het vir die lewe (soos integriteit, om die regte ding te doen en mense te respekteer) by die huis, by die skool en in die volwasse lewe. Soos in sy vorige topverkopers, ’N NUWE KIND TEEN VRYDAG, ’N NUWE MAN TEEN VRYDAG en ’N NUWE JY TEEN VRYDAG, belowe dr. Leman in hierdie boek ook resultate binne vyf dae. Die boek sluit ook ’n uitstekende afdeling in met vrae en praktiese antwoorde.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Simple Suggestions for a Fullfilled Life by Kevin Leman
Cover of the book Kinders en die Bonatuurlike by Kevin Leman
Cover of the book Die Dinsdagoggend-omnibus (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Live a Yes! Life by Kevin Leman
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Men (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book The Forgiveness Factor (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Wonderwerke by Kevin Leman
Cover of the book n Nuwe man teen Vrydag (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Hearing God's Voice (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book ’n Tyd om lief te hê by Kevin Leman
Cover of the book In die donker put (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Strategie vir gebed (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Bedtime Tales (eBook) by Kevin Leman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy