Wanneer die God van wonderwerke met volle mag sy teenwoordigheid aan ons openbaar, is daar geen twyfel aan die oorweldige genade wat vir ons almal beskikbaar is nie. Kinders en die bonatuurlike beskryf gevalle van kinders wat direk deur die hand van God geraak is. Daar is stories van genesing, van visioene, wonderwerke, profesieë, intersessie en veel meer. En alles bewys sy woorde in Markus 10:13: dat die koninkryk van God openlik beskikbaar is en waargeneem kan word deur dié wat nog die kinderlikheid en onskuld het om sonder twyfel in Hom te glo. Hierdie stories sal lesers inspireer om sy krag in hulle eie lewens te begin verstaan en te soek.