In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek)

Gebede en mymeringe diep uit die hart

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Prayerbooks, Christian Life
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Lizette Murray, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Lizette Murray ISBN: 9781431612956
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 8, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Lizette Murray
ISBN: 9781431612956
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 8, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Spontane gesprek met God ontspring dikwels uit benoudheid of krisis. Waarom beweeg ons op hierdie manier nader aan God slegs wanneer ons Hom nodig het? Hoekom deel ons nie ook ons vreugdes en jubeling so spontaan met ons Hemelvader nie? Lizette Murray, met haar kenmerkende fyn waarnemingsvermoë, bied 84 hartsgesprekke waarmee enige vrou kan identifiseer. IN DIE LIGKRING VAN SY TEENWOORDIGHEID bevat gebede oor kommer en stilword by God, aanbiddingsgebede wat God loof, en gebede vir vriende en geliefdes, asook vir spesiale geleenthede. Dié gebede sal diepe nadenke inspireer oor die lewe en ’n wegspringplek word vir eie, intieme gesprekke met die Vader. IN DIE LIGKRING VAN SY TEENWOORDIGHEID is ’n kosbare bundel gebede wat elke leser nooi om saam met Lizette in die ligkring van God se teenwoordigheid te vertoef.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Spontane gesprek met God ontspring dikwels uit benoudheid of krisis. Waarom beweeg ons op hierdie manier nader aan God slegs wanneer ons Hom nodig het? Hoekom deel ons nie ook ons vreugdes en jubeling so spontaan met ons Hemelvader nie? Lizette Murray, met haar kenmerkende fyn waarnemingsvermoë, bied 84 hartsgesprekke waarmee enige vrou kan identifiseer. IN DIE LIGKRING VAN SY TEENWOORDIGHEID bevat gebede oor kommer en stilword by God, aanbiddingsgebede wat God loof, en gebede vir vriende en geliefdes, asook vir spesiale geleenthede. Dié gebede sal diepe nadenke inspireer oor die lewe en ’n wegspringplek word vir eie, intieme gesprekke met die Vader. IN DIE LIGKRING VAN SY TEENWOORDIGHEID is ’n kosbare bundel gebede wat elke leser nooi om saam met Lizette in die ligkring van God se teenwoordigheid te vertoef.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die wederkoms (eBoek) by Lizette Murray
Cover of the book Gebed 101 (eBook) by Lizette Murray
Cover of the book Kind van die lig by Lizette Murray
Cover of the book Goeie leiers vra die regte vrae (eBoek) by Lizette Murray
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by Lizette Murray
Cover of the book ... Into the Light (eBook) by Lizette Murray
Cover of the book Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek) by Lizette Murray
Cover of the book Hijacked by Jesus (eBook) by Lizette Murray
Cover of the book Die kuns van ware kommunikasie by Lizette Murray
Cover of the book Die uitdaging (eBoek) by Lizette Murray
Cover of the book A Mustard Seed (eBook) by Lizette Murray
Cover of the book Die standvastige man (eBoek) by Lizette Murray
Cover of the book Standing in the Gap (eBook) by Lizette Murray
Cover of the book Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek) by Lizette Murray
Cover of the book U leer my hoe om te lewe by Lizette Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy