n Nuwe man teen Vrydag (eBoek)

Verander jou man se gesindheid, gedrag en kommunikasiestyl in 5 dae

Nonfiction, Family & Relationships, Relationships, Marriage, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book n Nuwe man teen Vrydag (eBoek) by Kevin Leman, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kevin Leman ISBN: 9781431604234
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 30, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Kevin Leman
ISBN: 9781431604234
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 30, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Wonder jy wat geword het van die Prince Charming met wie jy getrou het? Hy ignoreer jou, help jou met niks en sit permanent vasgenael voor die TV. Internasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr. Kevin Leman het raad! Hy kan jou met ’N NUWE MAN TEEN VRYDAG help om die sensitiewe, romantiese en behulpsame man te kry waarvan jy nog altyd gedroom het – binne vyf dae. Die vyfdag-plan wat julle lewe radikaal kan verander in ’n neutedop: • Maandag: Werk saam ten spyte van julle verskille. • Dinsdag: Ontdek wie jou man regtig is, en leer hoe om te kommunikeer sodat hy jou behoeftes raaksien. • Woensdag: Vind uit hoe om te praat sodat jou man regtig sal luister, en hoe om te luister sodat jou man regtig sal praat. • Donderdag: Wat laat jou man geliefd voel? • Vrydag: Ontdek hoe om jou man se hart oop te sluit en jou liefdeslewe radikaal te verander. Dié boek bevat ook ’n kort opsomming van die hoofpunte, ’n vraelys en ’n bonusafdeling vir ernstiger huweliksprobleme.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Choose to Change by Kevin Leman
Cover of the book Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Busy Moms (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Standing in the Gap (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Dit gebeur met ander by Kevin Leman
Cover of the book Homoseksualiteit en die Bybel (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Verander jou huwelik deur gebed (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Jy kan 'n verskil maak (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Die krag van dankbaarheid (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Where Hope Blossoms (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Die ontmoeting (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Let's Both Win (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Kevin Leman
Cover of the book Wanneer vreugde kom (eBoek) by Kevin Leman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy