Letitia en die lektor

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Letitia en die lektor by Anita du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita du Preez ISBN: 9780624076056
Publisher: Tafelberg Publication: July 6, 2016
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita du Preez
ISBN: 9780624076056
Publisher: Tafelberg
Publication: July 6, 2016
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Letitia le Roux vererg haar bloedig toe sy sien hoe Chris Swart, die nuwe lektor by die kollege waar sy werk, een van haar studente se pogings as ’n voorbeeld van swak ontwerp aan sy klas voorhou. Die arrogante vent moet hom by sy digitale vakke bepaal en die tradisionele dissiplines soos skilder en teken vir háár los! Laatnag begin Chris vir haar boodskappe stuur en Letitia besef meneer Spiertier is alleen en slapeloos, nes sy . . . Sy wonder oor die verlede wat by hom spook. Wie is Mariah, die naam wat op sy arm getatoeëer is? Letitia het haar eie lysie van dinge wat sy wil doen om haar lewe weer op koers te kry ná haar egskeiding; sy het nie tyd om te probeer uitwerk wat in Chris se kop aangaan nie. Maar ná hy haar asem in die kollege se hysbak wegsoen, kan sy nie sy gesig, met die sexy litteken op sy bolip, uit haar gedagtes kry nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Locum vir liefde by Anita du Preez
Cover of the book Onderwêreld by Anita du Preez
Cover of the book Van altyd af by Anita du Preez
Cover of the book ʼn Huis vir my hart by Anita du Preez
Cover of the book Time Bomb by Anita du Preez
Cover of the book Wierook van verlange by Anita du Preez
Cover of the book Troukoek maak nie vet nie by Anita du Preez
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Anita du Preez
Cover of the book Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) by Anita du Preez
Cover of the book Speurhond Willem en die wilddiewe by Anita du Preez
Cover of the book Baas van Babilon by Anita du Preez
Cover of the book Ena Murray Keur 15 by Anita du Preez
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 7 by Anita du Preez
Cover of the book Agency Blue by Anita du Preez
Cover of the book Êrens is daar liefde by Anita du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy