Annelize Morgan Omnibus 6

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 6 by Annelize Morgan, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annelize Morgan ISBN: 9780624073079
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2015
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Annelize Morgan
ISBN: 9780624073079
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2015
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In Skat van onheil land die Franse edelmeisie Véronique aan die Kaap om haar aan te sluit by haar vader, die graaf van Sévigné. Hy en die familie-juwele het egter spoorloos verdwyn. ʼn Spaanse seekaptein, Don Diego Fernandez, help haar om na haar vader te soek. In Goue horisonne probeer Gert Bezuidenhout om ná sy broer se dood Langlaagte teen ʼn belaglike prys by sy skoonsuster Hendrieka te koop. Boonop word goud op die plaas ontdek. En na die besoek van Christiaan van den Heever voel dit vir Carolien, Hendrieka se mooi dogter, asof haar lewe nooit weer dieselfde gaan wees nie. In Die einde van die reënboog kom Colette en haar oupa in die Kaap aan nadat hulle gedwing was om Frankryk te verlaat. Hulle kry werk by die Goue Kat: Colette as kelnerin en oupatjie Jerome as groenteskiller. Colette raak verlief op ʼn edelman wat die herberg besoek, maar sy mors konjak op hom en word afgedank. Dis egter die begin van ʼn nuwe lewe vol avontuur en liefde.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die Meissner-kliniek by Annelize Morgan
Cover of the book Paspoort na gevaar by Annelize Morgan
Cover of the book Toxic mix by Annelize Morgan
Cover of the book Kronkelpad by Annelize Morgan
Cover of the book Ena Murray Omnibus 23 by Annelize Morgan
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 6 by Annelize Morgan
Cover of the book Dwaalpoort by Annelize Morgan
Cover of the book Anna Atoom en die magnetiese meermin by Annelize Morgan
Cover of the book Heler van skade by Annelize Morgan
Cover of the book Behind Palace Walls by Annelize Morgan
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 9 by Annelize Morgan
Cover of the book Ena Murray Omnibus 35 by Annelize Morgan
Cover of the book Wie met vuur speel by Annelize Morgan
Cover of the book Die wet van die liefde by Annelize Morgan
Cover of the book Wewenaar van Groene Weide by Annelize Morgan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy