Leef met selfvertroue

365 dagstukkies vir vroue

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Leef met selfvertroue by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415311349
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 21, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415311349
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 21, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Vroue is God se kosbare gawe aan die wêreld. Hulle is skeppend, sensitief, medelydend, intelligent en talentvol. Tog het baie vroue die vertroue wat God vir hulle gun, verloor. Joyce Meyer weet wat dit is om ’n swak selfbeeld te hê. Op haar lewensreis het sy baie geleer van wat ‘ware selfvertroue’ is en hoe om die behoefte om almal tevrede te stel, te oorkom. In Leef voluit en vreesloos het sy ander vroue gehelp om hul selfvertroue te kry en in hulself te glo. Leef met selfvertroue bevat dagstukkies wat gegrond is op hierdie gewilde boek. Vroue kan dus elke dag leer hoe om die vrou te word wat God wil hê hulle moet wees. God het ’n wonderlike plan vir jou lewe, en dit is Joyce Meyer se bede dat jy dit met die lees van hierdie godsdiensoefeninge met meer volheid as ooit tevore sal ervaar. Jy kan jou kop hoog hou en vol vertroue wees oor jouself en oor jou toekoms. Jy kan dapper wees en nuwe dinge aanpak – selfs dinge wat geen man of vrou nog ooit tevore gedoen het nie. Jy het wat dit verg!

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Lei my, o Heilige Gees (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Waar die wolke eindig by Joyce Meyer
Cover of the book Lighten Up (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Sononder (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book The Reason for Joy (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Love that Heals by Joyce Meyer
Cover of the book Joy Comes in the Morning by Joyce Meyer
Cover of the book The Family of Jesus (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Men (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book My eerste book oor God by Joyce Meyer
Cover of the book Every Day with God (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Change your mind, change your life by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy