Waar die wolke eindig

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Waar die wolke eindig by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415318034
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 29, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415318034
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 29, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Die nasionale kampioen-bulryer Cody Gunner sukkel om die dood van sy vrou, Ali Daniels, te verwerk. Om boonop ook sy Downsindroom-broer, Carl Joseph, te moet laat gaan, is vir hom ondenkbaar. Cody wil sy broer by hom hê, waar hy weet hy veilig en versorg sal wees en waar hy hom teen die ongenaakbaarheid van die wêreld kan beskerm. Wanneer Carl Joseph se onderwyseres, Elle, begin voorbrand maak vir Carl Joseph se onafhanklikheid, haal sy haar Cody se gramskap op die hals. Terwyl hulle in ’n bitter stryd oor Carl Joseph gewikkel is, raak hulle egter albei bewus van die onwillekeurige band wat tussen hulle aan die vorm is. Cody kom voor ’n krisis van die hart te staan. Kan Elle vir Cody leer om weer lief te hê? Sal Cody sy voortslepende woede kan oorkom? Sal hy uiteindelik besef die grootste hoop lê net daar waar die wolke eindig?
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Die nasionale kampioen-bulryer Cody Gunner sukkel om die dood van sy vrou, Ali Daniels, te verwerk. Om boonop ook sy Downsindroom-broer, Carl Joseph, te moet laat gaan, is vir hom ondenkbaar. Cody wil sy broer by hom hê, waar hy weet hy veilig en versorg sal wees en waar hy hom teen die ongenaakbaarheid van die wêreld kan beskerm. Wanneer Carl Joseph se onderwyseres, Elle, begin voorbrand maak vir Carl Joseph se onafhanklikheid, haal sy haar Cody se gramskap op die hals. Terwyl hulle in ’n bitter stryd oor Carl Joseph gewikkel is, raak hulle egter albei bewus van die onwillekeurige band wat tussen hulle aan die vorm is. Cody kom voor ’n krisis van die hart te staan. Kan Elle vir Cody leer om weer lief te hê? Sal Cody sy voortslepende woede kan oorkom? Sal hy uiteindelik besef die grootste hoop lê net daar waar die wolke eindig?

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book A Journey through Loss (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Karen Kingsbury
Cover of the book Love that Heals by Karen Kingsbury
Cover of the book Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Is Jesus Enough? (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Kruispad vir Kara (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Liefde en stryd by Karen Kingsbury
Cover of the book Dink Reg, leef met vertroue by Karen Kingsbury
Cover of the book Living to Please God (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book A Mustard Seed (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Wanneer vreugde kom (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book He Whispers Your Name (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die Bybel NLV (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die ontmoeting (eBoek) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy