Hartland

Fiction & Literature, Saga
Cover of the book Hartland by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Deon Opperman, Kerneels Breytenbach ISBN: 9780624056928
Publisher: Tafelberg Publication: November 1, 2012
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
ISBN: 9780624056928
Publisher: Tafelberg
Publication: November 1, 2012
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Deon Opperman het televisiekykers geboei met sy epiese familiesage Hartland. Hierdie omvangryke Boere-Dallas word nou ’n groots opgesette roman waarin Opperman se meesterskap as storieverteller sorg vir ’n pakkende leeservaring. Hartland vertel die verhaal van drie Afrikaanse families, van die bloedlyn wat hulle bind, en die manier waarop botsende drome en ambisies hulle voortdryf na ’n onvermydelike ontmoeting met die noodlot. Die moderne lewe met sy maalkolk van sosiale, politieke en ekonomiese werklikhede vorm die agtergrond van ’n verhaal wat toon hoe menslik almal se swakhede is en hoe medemenslikheid hulle dit te bowe laat kom. Die leesplesier lê in die detail waarmee Opperman kleiner kwinte en kwale teken, en die ontknoping van die drie familieverhale word ’n magtige emosionele oomblik waarin die harde werklikheid van ons land vir almal ’n pad vorentoe uitstippel. Die TV-teks is verwerk deur Kerneels Breytenbach. Vir die eerste keer word die volle verhaal van Hartland hier vertel.

More books from Tafelberg

Cover of the book Veldiep by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Junior in Saal 7 by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Jannie Mouton: En toe fire hulle my by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book ’n Muse vir Tess by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Die bruid van Blouberg by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Hart van die son by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Rebecca by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Speurhond Willem en die wilddiewe by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Die tuiskoms lê ver by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Tafelberg Short: The ANC's Battle of Mangaung by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Romanse agter die skerms by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Peaceful Revolution by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Dis koue kos, skat by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 11 by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 2 by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy