Kerneels Breytenbach: 6 books

Book cover of Hartland
by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: November 1, 2012

Deon Opperman het televisiekykers geboei met sy epiese familiesage Hartland. Hierdie omvangryke Boere-Dallas word nou ’n groots opgesette roman waarin Opperman se meesterskap as storieverteller sorg vir ’n pakkende leeservaring. Hartland vertel die verhaal van drie Afrikaanse families, van die...
Book cover of Piekniek by Hangklip
by Kerneels Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: September 12, 2011

Joshua Gumbo, 'n lid van die Lucky Thirteen-sindikaat in Johannesburg, skiet Sonja Griessel se ouers per abuis wanneer hy Sonja se 4x4 probeer kaap. In die proses struikel sy uit die voertuig en plant 'n soen op haar kaper se mond. Die dood van haar ouers traumatiseer Sonja dermate dat sy al haar...
Book cover of Blou Maandag
by Kerneels Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2011

’n Wetenskaplike van Cardiff-Universiteit het 'n formule gevind om te bereken wanneer 'n blou Maandag mens gaan tref. Hy sê dit is die weer minus jou skuld, vermenigvuldig met die dae wat verby is sedert Kersfees, wat dan gedeel moet word die som van jou lae motiveringsvlakke en jou behoefte om...
Book cover of Ester
by Kerneels Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: October 21, 2014

’n Meesleurende roman oor ’n verbode passie en ’n politieke intrige. Dis gebaseer op ’n werklike historiese insident, en die gevolge daarvan: Die ontmoeting in 1940 tussen Dr DF Malan en ’n Duitse spioen, mev Thyra Denk. Nou, in 1946, kry Dieter Bergman, ’n senior polisieman, instruksies...
Book cover of Donkerland

Donkerland

een plaas, een familie, zeven generaties

by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Language: Dutch
Release Date: May 21, 2015

In 1838 ontvlucht Pieter de Witt de Oostkaap. Na een reis vol ontberingen komt hij bij de oevers van de Tugelarivier. Daar slaat hij een hoekpaal in de grond en markeert er het gebied van zijn plaas. Hij geeft het stuk grond de naam Donkerland. Op deze plek ervaren zeven generaties De Witt wat het...
Book cover of Donkerland
by Deon Opperman, Kerneels Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: November 15, 2013

Een plaas. Een familie. Een bloedlyn. Sewe geslagte. In 1838 vlug Pieter de Witt uit die Oos-Kaap na Natal om ná maande van uiterste ontbering op die walle van die Tugelarivier ’n hoekpaal in te kap en sy plaas af te tree. Hy noem die plaas Donkerland. Dit is hier waar sewe geslagte De Witts die...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy